× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80568 by sexy~hexy
:D Soos Cornel gese het, ek en sy is presies saam swanger, nou moet ons altwee net twins ook he...dit sal geskiedenis wees op die forum :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80567 by Ansa_S
Anje ek sal my pens nog uitdruk ook as ek swanger is so graag wil ek 'n pens he, so my man kan maar vergeet om te wag tot 15 weke!

Maar ons het wel besluit ons sal eers vir die mense se as ons die hartkloppie gehoor of gesien het!

Kyk ek dink nie dis maklik om 'n 2ling groot te maak nie, maar ek sal glad nie nee dankie se nie!

Maar kan julle net dink deur hoeveel doeke gaan jy met 2 baba's! ai ai ai!

SPaar Hexy spaar!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80564 by sexy~hexy
Morgan...darem is Jayden darem al uit die hande en nie meer so needy nie...wat dan nice sal wees van twins is hulle sal saam groot word en Jayden sal speelmaatjies he...dit sal nie 'n geval wees van Jayden is die ouer een en is op sy eie en die jonger een is klein en op sy eie nie...

Maar ja, keiser hier kom ons...dalk moet ek maar net die keer gaan vir spinaal en nie vol slaap nie :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80559 by Morgan
Hexy as jy 2 gan he gan jy darm jou hande vol he met 3 kiddies... sal maar hare op jou tande moet groei LOL

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80555 by ChaNa
Eka is sooooo moeg, ek wil die heeltyd slaap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80554 by Ansa_S
Hexy ek glo hier tussen ons klom moet daar erens 'n tweeling uitkruip veral omdat so baie van ons clomid of fertomid gebruik!

Hoop sommer daar klim 2 in my pensie in! My ma se sommer 3 dan is ek klaar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80550 by Morgan
Ansa ek het hom tot al gebel in die begin toe my temp te laag was om op sy chart in te vul. so hy gee glad nie om nie. En onthou voor ek by hom was het ek oor die 2 jaar gesukkle om swanger te raak.

Ek was al baie depro toe ek so gesukkel het onthou net altyd "good things come to those who wait"

Anje jy sal maar in die kas moet wegkruip tot die mense klaar gekuier het LOL

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account