× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79824 by Cornel
Baie sterkte Marie! Hou net jou Geloof Sterk! Liewe Jesus het julle al2 veilig in Sy Hand!

Ja Charlaine,die seuntjie/dogtertjie het klaar hy/sy naam!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79820 by sexy~hexy
Dankie julle :) Weet nie wat ek gaan doen as daar TWEE is nie...:blink: :D

Ek besluit nog of ek more eers inkom werk toe en of ek eers gynie toe gaan (darem bietjie later slaap) :D Sal maar hoor wat se die baas.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79817 by ChaNa
Sterkte Marie ek glo en vertrou dat alles oraait is met baba.. Ek is bly jou gynie kan jou more sien, want as jy net eers wee daai hartkloppie gehoor het is jou worries verby.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79816 by sexy~hexy
Ai Marie, ons bid dat dit niks ernstigs is nie...laat weet ons asb wat gynie se.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79815 by Strik*kie
Ai Marie, hoop maar dis nie te ernstig nie.

Hexy sterkte vi rmore as ek jou dalk nie weer se nie. Het deesdae vreeslike vergeetagtigheid aan my ;)

O en Driekels ek mis jou elke keer as jy op is, ai ai ai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79813 by ChaNa
Cornel het julle al aan name beginne dink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79811 by marie r
Hi julle. Ek's nog heetyd ingelog maar ek kom lees net so nou en dan.

Ek sit en worry bietjie. Het gister 'n bruinerige afskeiding begin kry. Nie veel nie ,maar dit was daar. En dit het vandag net meer en meer geraak. My gynie gebel en hy't gesê ek moet gou môre oggend enige tyd tussen 9 & 1 inkom vir 'n scan & dat ons kyk wat aangaan. Dit kan die laagliggende plasenta wees waarmee ek sukkel maar hy wil maar eerder seker maak. Nou worry ek ewe skielik meer. Probeer dit maar rustiger vat nou.

Anje dit is 'n goeie telling. So ek en jy gaan saam gynie toe die 5de Aug.

Hexy geniet môre se scan en ek kan nie wag dat jy kom terug rapporteer nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account