× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #79760 by ChaNa
Ag shame driekie.. Ek is nog nie eers preggers nie en kylie doen dit al reeds van laasweek af lol. Sy is darem baie erg sys ongoddelik besig en stout lol.
Die naweek vat sy sommer my Handy andy en gooi alles uit op 'n tafel. Gooi shampoo op die leer banke uit, teken met penne op mure, en die lys gaan aan lol.

Dis seker maar hoekom hulle dit die Terrible two's noem lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79759 by sexy~hexy
Aaaaw Driekie te ougat :) :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79753 by Driekie
Skuus julle - nes ek dink ek kan chat is daar werk!!

Hey da Laliek!!Baie sterkte vir jou vir more!!!
Dit gan heel goed met my en baba baie dankie!!Ek moet julle dit deel:

Elke oggend dan soen ek vir seuntjie baai en gee hom n drukkie en sy pa het hom geleer om in die aand en oggend my maag n soentjie en drukkie te gee vir sy sussie/boetie.Vanoggend vergeet ek toe om te wag dat hy dit doen en so ewe roep hy my en se "BABA-SOEN WAG!"..ek wou hom opvreet!!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79752 by ChaNa
Ek is heeltyd lus vir een of ander iets..
En nou praat ek weer met myself.
Wonder hoe gaan die kuiertjie by tienks hulle hoop hulle het lekker baie fotos geneem vir ons.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79751 by sexy~hexy
Toemaar Cornel, jou groot groet le ook nog voor ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79736 by ChaNa
Cornellllllllllllllllllllll

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #79735 by ChaNa
Ekt gisteraand gedroom ek kry 'n positiewe HPT ek wonder of dit 'n teken was of maar net 'n droom lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account