× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79868 by G Baby
o hello margs ek sien jy ook hier-bly jul kuiertjie was lekker.
Ons klomp girls(vriendinne) hier gaan volgende dinsdag aand by lekker plekkie eet terwyl die pappas die kinders en babas oppas. En ek bedoel oppas-van bad tyd tot aantrek en kos gee. Ek sal nou moet uitmelk want ek het al myne vir my niggie gegee.

Ek dink de Nys gaan deur groeifase van gister af,drink baie en meer gereeld en sommer baie wakkerder ook.
julle nou dat al die babas gebore is hier in ons valley het al die doop plegtighede nou begin-omtrent vir jou klomp wat voorle,drie al verby nog 5 oor vir die jaar...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79864 by sexy~hexy
Dis pragtig Cornel, Nicolaas is net so 'n mooi naam, sou dit 'n noemnaam gemaak het :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79863 by sexy~hexy
Hey Morgan, bly julle het kuier geniet en ons wag in spanning vir daai fotos :)

Ek het vir Cornel gese jy is die expert met opstock van doeke...hoeveel het jy van wat gekoop toe jy begin opstock het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79862 by Cornel
SORRY HEXY!!!!!!!!!!!!

Dogtertjie ~ Abbigail ~ beteken opreg en getrou....

Seuntjie ~ DH se name ~ Hendrik Nicolaas ~ Driek(noemnaam)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79861 by G Baby
Hallo julle
Anje-geluk met daai goeie telling,ai daai ogies sit verseker. Bly saam met jou!!

hexy-het daai email nou geniet wat jy vir my gestuur het van die tantrum-dis excellent.
Geniet jou scan more!!

cornel-hoe voel jou pyne,klink nogal erg. Ek het net altyd so steek pyn gekry in my sy so nou en dan,maar joune klink bietjie erger.
Great grappie van eier-he he he...

Marie-sterkte vir jou ook,hoop saam jou dat dit sommer niks is nie. moet maar net glo dat als reg is,dink aan jou.

Ansa-serkte vir die koebaai s?,dink aan jou-niks lekker sonder mens se man nie. hoop die tyd vlieg gou verby en dat die antie tog nou sal kom.


Waar is nelria en morgan-hou die babas julle besig?
nelria hoe gaan met Xen se post nasal drip?

Zelri my dogtertjie ook so post nasal drip en doen nou die sinus spoel ding-salex sinus rinse-sy skreeu maar die goed kom ten minste uit. spuit by die een neusgat soutoplossing in en by die ander een kom al die goggas dan uit....grrrgrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79859 by Morgan
hello hello

Anje yippy nou kan ons die party beplan sonder die drank!!!

Was vandag by tienks.. ag haar mannetjie is so soet en so lekker vettie, hys amper net so groot soos Carli. En baba Xen het lekker groot geword met sulke mooi groot ogies! Tienks en Nelria het mooi pics geneem wat hulle sal kom post.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79856 by sexy~hexy
Cornel :blink: Dit sal nou die kersie op die koek wees hoor :D Sover was daar net een tweeling aan my kant, my oorlede ouma het 'n tweeling gehad wat net 'n paar uur geleef het. Niks om oor huis toe te skryf nie LOL So glo nie daar is tweelinggene in my nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account