× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80099 by Ansa_S
Hallo almal,

Sjoe die baba's is baie mooi!

Anje is bly jou telling is so mooi! Nou kan jy maar begin opgewonde raak!

Marie sterkte ek glo al sal goed gaan!

Hexy kan nie wag om te hoor van jou scan nie!

AFM: Manlief is weg gister, en toe kry ek vanoggend 'n gas vir 'n paar dae...... OUMA AF IS HIER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80024 by Moomie Admin
Hallo meisies. Ons het 'n spesiale TTC kategorie begin. Ons kan julle thread soontoe skuif, maar wil eers julle toestemming he. Hier sal 'n "ghost message" in die kategorie gelos word om te se julle het geskuif.

So what's the verdict?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80006 by G Baby
sommer fototjies wat ons vanaand geneem het en het vir De Nys geweeg vandag en hy is 'n volle 5kg al.
File Attachment:

File Attachment:

Lekker slaap
:P :) :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79921 by Driekie
Hi julle - weeeeeeer terug maar nou het ek nie veel gevang nie...

Net Anje - jou telling is goed - wow nou is dit ok realiteit vir jou!!!!
En dan ons 3 forum babas op die een foto is soooooo cute - ons moet nou oordentlike kuiertjie reel dat G haar baba ook kan bysit!!!
En dan daai name is soooo mooi Cornel!!!!
En Marie - dolla vat dit net rustig en kalm vanaand en moet net nie stress nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79917 by Cornel
Ek gaan ook maar groet!

Almal moet 'n wonderlike aand he!

Ons gesels weer more!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79903 by Cornel
Hi Leila!

Ons het die naam deur 'n preek van Angus gekry......die oggend van die preek het die naam by my en my man vasgesteek.....Dit voel net vir ons besonders....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79900 by Strik*kie
Awww Morgan die 3 lyk te cute. Sien al hoe gaan daai 2 boetas vuis slaan oor Carli. ;)

Tat Hexy en sterkte vir more hoor!!!!!

Hey GB

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account