× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79851 by sexy~hexy
LOL Cornel, jy het gese julle het al op name besluit, toe vra ek vertel :D

Hey Kamika :) 'n Paar van ons chat op die Jan/Feb groepie, maar dankie vir die uitnodiging :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79845 by Kimika
Hi outjies.

Ek loer vandag hier in en besef nou eers julle is die afrikaanse weergawe van die ttc thread :) Jammer dat ek nooit ingeloer het nie :)

Die van julle wat nou uitvind julle is preggie moet ASB by ons kom chat in die Maart/April 2011 mammas. Ek weet dis nou engels maar daar is 'n paar Afrikaanse mammas ook al. Ons kan hom mos maar bietjie meng?

Baby dust!!!

xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79837 by Cornel
Wat moet ek vertel Hexy!

Het julle aan name gedink?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79836 by marie r
Dankie julle. Wat sal 'n mens sonder julle maak? Julle is almal wonderlik. Ek moet nou net die duiwel hier van my skouer af wegjaag & glo en vertrou dat alles reg gaan wees môre en dat ek weer baba se hartklop gaan hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79832 by sexy~hexy
Vertel vertel Cornel :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79831 by Cornel
Hexy jy moet nou kom sien as ek en jy 'n 2ling verwag!!!!!!!! :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79826 by ChaNa
Sterkte met jou afspraak more Hexy, jy moet dit baie geniet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account