× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78984 by sexy~hexy
Cornel, myne is so 'n oorweldigende naar gevoel :( Ek kan nie eens my vits drink nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78964 by ChaNa
Hi julle

Bly om te hoor als is oky cornel.
Ek is vandag maar eers CD 24 so ek dink dis HOPELOOS TE VROEG OM TE TOETS VIR PREGGARS. Wonder hoekom het die dr my aangeraai om te toets woensdag as ek dan eers CD 26 is, dan is my 2ww nog nie eers verby nie.

Wat dink julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78936 by marie r
Jip Hexy ek kan ook nie glo ons hou so lank uit nie. Maar nou ja.

My man het gesê hy wil hê dat al ons vriende saam moet wees as ons vir hulle sê en die dag met Eduan se verjaarsdag is die eerste dag en dan my nefie se kleintjie maak Donderdag sy opwagting. So ons respekteer hulle ook maar deur te wag totdat hulle kleintjie gebore is. So toe besluit ons die 31ste Julie is D -dag en dan is ek darem al amper 12w.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78932 by Cornel
Hi julle is weer terug!

By ons weet ook almal dat ek swanger is!!!!!!!! Ousus is al besig om spoegdoeke om te hekel en prentjies op te borduur!

Hexy ek voel ook nie baie gaaf en braaf vandag nie!!!!1
Het net nou gou my gynie gebel oor die pyne wat ek het in my regter sy tot onder in my lies.....dit het so erg geword dat ek sommer aan tafel begin huil het!!!!

Hy se ek moet glad nie bekommerd wees nie,dis defnitief ligamente wat besig is om te rek,solank daar geen bloeding is nie,is als 100.......Nou voel ek meer op my gemak,maar nog seer......

HIERDIE KLEINTJIE GROEI VIR 'N VALE!!!!!!!!!!!!
ALLE EER AAN ONS HEMELSE VADER!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78921 by sexy~hexy
Wow Marie, kan nie glo julle hou so lank uit nie. Familie weet al, vriende weet al en die mense by die werk weet ook nou.

:X Ek voel rerig nie vandag lekker nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78919 by Dassie
Hallo almal.

Baie baie geluk Anje. So bly vir jou! Ek bid vir 'n gelukkige en gesonde 9 maande vir jou!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78917 by Morgan
Anje moet jy nou enige ander pille of iets drink of gan jy nou net aan?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account