× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78822 by Ansa_S
Ja wel ansa kan nie swanger raak as haar ouma nie opdaag nie!

Saterdag klaar gemaak met Primolut N, vandag vreeslik steekpyne en krampies so ons hoop maar die ou draak daag op een of ander tyd!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78813 by sexy~hexy
Ankia en Ansa

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78807 by Ansa_S
Ha ha en ek is ook nog nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78795 by Lia
Sjoe, julle is lekker stil vandag.

Ag nee, toe mis ek nou vir Kriek.

Hexy, dr Pentz help net om swanger te raak, hy vang nie babas nie, maar ek is nie seker wanneer hy nou wil he ek moet terug gaan na my gyne toe nie, so dis die volgende stap, gaan ek vir eerste scan by hom of by gyne, so dis wat ek more gaan uitvind by sy kollega.

Dankie Slakkie, Oooh, het nie besef jy is al so naby aan jou IUI nie. Whoooohooo, sien nou baie uit vir jou.

Ok, so wie bly nou oor:
Charlaine
Klippie
Strikkie
Slakkie
VB
Nessie

En julle het almal pva's, so ek is seker ons is almal swanger voor die einde van die jaar. Het ek iemand gemis?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78766 by Kriek
Hallo hallo! Anje, baie baie geluk jong! Hoe gaan dit met julle almal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78762 by Slakkie
Jip Strik ! Sien vreeslik uit daarna! Wanneer is jou FS afspraak nou weer? Maak vir jou 'n ticker daarvoor :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78759 by Strik*kie
Hey Slakkie, hoesit met jo jong???? :lol: Amper amper tyd vir jo ne???? :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account