HALLLLOOOOOOOO
eks ontslaan!!!!!!!!!!!!!!!!!! YAY YAY die rede want Liam is OK!!!!!!!!!!!!!
dit was soos dejavu die naweek wat verby is (en gister oggend)...want guess what ek het weer nie 'n tassie gepak gehad nie...
ok 'n vinnige update vir die wat nie weet die. jadon was prem. ek het in preterm labour gegaan en hulle het dit gestop (steroids gespuit the works) MAAR toe begin my lyf hom verwerp (distress en basies ophou groei en >75% calcified placenta) en ek het onder andere HELLP syndrome gekry en hulle moes Jadon asap uitkry oor ek te lank gesit het daarmee - lang storie ek het basies nie die foon geantwoord toe dit lui nie op meer as een geleentheid.
so my kanse met nommer 2 is 20% groter dat ek weer HELLP gaan kry (waar 'n persoon wat dit nog nooit gehad het nie 5% is).
EN toe begin ek oor die naweek die HELLP simptome kry - nog nie erg nie, maar omdat ek weet waarvoor om te kyk het ek geweet dis dit. so gister oggend het ek die gynie gebel, sy seketaresse het toe gesê ek moet 13:00 inkom vir 'n afspraak want hy was in teater. so nie eens 10min later nie het sy seketaresse gebel en dr het gesê ek moet reguit kraamsaal toe vir toetse en observasies. daar gekom sê hulle klim in die bed...HUH???? (alweer nie 'n tassie wat gepak is nie, en DH moes huistoe jaag om dit te pak vir my).
die toetse, urine en obs is toe gedoen. toetse en urine is skoon - meenende onder 'n vlak wat ons moet begin worry, my BP was 2 leesings hoog en laat gister middag normaal. En Liam se stress toetse was fine...so hy's nie in distress nie.
so nou wil dr he ek moet op kraam verlof gaan, soos in die week nog. en ekt toe gesê ek is fine en ek weet darem wat die signs is - ek sal hom bel. so ek moet maandag weer by hom wees dan praat ons weer...hy sê ek moet rus sodat ons boeta langer kan binne hou...en ek weet ek gaan hom langer binne hou...ek gaan 40w sien die keer!