× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77970 by sexy~hexy
Hey Marie :)

Hoop jy kan nou weer leka saam gesels, dis maar deesdae stil hier :blink:

Ek is nou poegaai gewerk, en rus nou net tot huis toe gaan tyd (15h000), ry saam my pa so dalk ry ons vroeer :)

Ek drink darem nou rooibostee, is uitgedrink aan cream soda :D En gaan vanmiddag soek vir die rooibostee gemmer geur.

Eet nog nie rerig soos wat ek altyd het nie, peusel net hier en daar, maar as ek lus is vir iets eet ek dit, want dit hou gewoonlik net 'n rukkie. Ek voel darem alweer bietjie meer myself, maar nog nie heeltemal nie :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77959 by marie r
Hallo Julle.

Sorry ek was so mia gewes, maar daar was fout met die internet by ons huis gewees. Is darem nou weer a ok. Het julle chat's gemis.

Met my gaan dit goed. Dit lyk of die verkoue my darem nou uiteindelik wil los. Hexy ek het so 'n idee hoe jy voel. Het van gister af so dan en wan 'n NAAR gevoel. Gelukkig is dit darem nie so gereeld nie, maar dit is daar. En dit is nie lekker nie.

Ek het probeer opvang, maar het defnitief preggy brain. Kan die helfte nie onthou nie.

Morgan, Carli is PRAGTIG. Luv die foto's. Nel en G Baby julle moet ook weer bietjie foto's opsit van boeta's.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77939 by sexy~hexy
Dankie Strikkie, ek drink nou maar gewone rooibostee, Ella het gese Purity het 'n rooibostee met gemmer, gaan gou vanmiddag kyk of ek dit kry.

Lekker naweek vir jou ook :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77938 by sexy~hexy
LOL Ai tog, solank sy net vir jou ook koop :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77937 by Strik*kie
OK julle gaan groet lekker naweek vir julle.

Hexy hoop die ms bedaar sodat jy die naweek bietjie rustig kan wees.

Tarabaai!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77931 by Strik*kie
LOL Hexy, jong my MIL koop net klere en klere en klere, dis eintlik stryd om met haar rond te loop ;) Jy is pootuit na so dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77925 by sexy~hexy
Ag dis leka Strikkie, wat koop julle als? :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account