× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77725 by ChaNa
Oky so wat was julle girls se early preg symptoms ek sien julle het myne wat ek gepost het gemis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77724 by Morgan
Ek het my ouma n dummy gekoop en dit toe gedraai met n kartjie wat lees "bere dit jy gaan dit nodig kry"

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77723 by ChaNa
Morgs slaap Carli nogsteeds so goed?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77721 by Morgan
haha ja anje geniet maar die jy wat eerste kom as die baba eers daar is word ons skielik niks!!

My DH is so besig met Carli hy vergeet van my!! Hy wil haar nie eers neer sit as sy slaap nie, en hy wil nie eers probeer om haar te kry om in haar cot te slaap nie... sy slaap lanks hom en klaar.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77719 by Cornel
Het nou met Paisley gesels op FB!

Gaan baie goed met haar en sussie!

Sy sal vir my fotos mail dan sal ek dit vir julle kom opsit!!!!!

Sy kom nog glad nie op Moomie in nie......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77716 by ChaNa
Ja manlief is nie een vir sulke suprises nie mens moet hom net se dan is hy fine, maar ek like dit om die oumas en oupas te veras veral as hulle opgewonde is.

So as ons volgende week pregs is kan ons maar saam dink hoe om dit special te maak.
Ht jy al uitgewerk wat gaan jou due date wees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77714 by Morgan
Anje ek wonder party keer of poki ooit weet daars n baba in die huis, hys nog sy ou self en steur hom net mooi niks aan Carli nie. Het nou die aand so gelag hy le saam ons op die bed by die voete, toe begin Carli skree hy gee my toe so vuil kyk en spring af en gan le in die sitkamer. Toe sy still raak toe kom hy weer terug!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account