× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77711 by Lia
Ek stem dit sal nice wees Morgs.

Charlaine, dankie, ja ek is geseend met 'n baie goeie man. Hy kry ook sy nukke, maar hy plaas my altyd 1ste en dis al wat belangrik is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77710 by Lia
Charlaine, vir ouma (het net een), het ek gedink sal ons hierdie keer 'n baby in transit bordjie vir kar, maar oulike een vir ouma koop of so ietsie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77708 by Morgan
ek raak nou baie opgewonde vir jou!! hoop jy en charaline is saam saam preggies

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77707 by ChaNa
Ag shame anje jou man klink na 'n juweel van 'n man.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77704 by Lia
Weet nie of jy my vraag gemis het en of ek jou antwoord gemis het nie, maar hoe is woef met Carli nou in huis. Niks issues nie? Party honde raak mos depressief of aggressief ens.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77703 by ChaNa
Jong anje ek toets maar altyd alleen. So ek sal seker weer alleen toets en hom dan laatweet.

As ek is soek ek nog manier om my skoonouers te vertel want hulle is so excited hulle vra heeltyd wanneer mag ek toets lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77702 by Lia
Ja Morgs, met die vorige twee het ek skelm getoets en hom verras met 'n ietsie, maar hierdie keer weet hy ek moet Maandag toets en hy is meer opgewonde as ek, so hy gaan by wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account