× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77738 by Lia
Oe Morgs, julle bederf vir Carli lekker met in bed slaap....lol, maar soos 'n vriendin eendag gese het, hulle is net een keer klein.

Charlaine, myne is dieselfde as joune, behalwe ek het nie naarheid al gehad nie, het al twee keer sooibrand gehad die week, iets wat ek gewoonlik nie kry nie, maar dink dis al te vroeg vir so simptoom en dit gaan weird klink, maar my urine ruik sterker, nie amoniak reuk nie, net sterker, weet nie of dit 'n simptoom is nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77737 by ChaNa
Ek sien nog GEEN baby bump by paisley nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77734 by ChaNa
Ek is vandag 8 DAYS POST IUI..Presies vandag se tyd wat Paisley haar BFP gekry het.
En ek het weer gekyk die trigger shot is definitief ni in my sisteem nie so as ek nou 'n positief kry is dit for real.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77733 by Cornel
Paisley se fototjies!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77730 by ChaNa
Myne gaan 2 April wees.. Maar ja soos jy se ons moet dit maar dag vir dag vat.

Dis oulike idee morgs.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77729 by Lia
Ag dis cute Morgs, en 'n goeie idee - miskien steel ek jou idee nog.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77726 by Lia
Hehe Morgs, asof hy nou vir jou iets wil se. Ag ek dink hulle gaan goed oor die weg kom.

Charlaine, ja, dis om my skoonma se verjaarsdag, maar is eintlik nou nog te bang om so ver daaroor te dink, dit kan enige kant toe gaan op die oomblik. Ek bly hoop en bid, maar vat dit maar dag vir dag. Joune sal seker net 'n paar dae na myne wees, seker so 29 Maart of so?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account