× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76946 by ChaNa
Julle ek kry sulke krampe by my eierstokke en dan krampe in my lae rus so hier waar my niere sit daar rond.

Weet iemand wat dit kan wees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76941 by Cornel
Ja VB dis vir my vreeslik intressant! Ek het sommer net gaan sit en rond krap om te kyk hoekom kom die ongemak so voor in die eerste trimester.....blaas wat soms pyn,lae rug wat seer is ens......

Dis nou hoe my en Hexy se babas min of meer lyk! (of so se die prentjie)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76940 by ChaNa
Dis hoekom hulle se 'n vrou is darem maar soveel meer kosbaar as 'n man lol.. Ons moet deur alles gaan. AF,Swangerskap,Geboorte, Pyn, Kinders groot maak, Kos maak, huis skoonmaak ens ens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76939 by VB2010
Cornel darem maar ongelooflik né en om te dink jou liggaam maak van nature plek vir daai bondeltjie liefde om te groei

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76936 by VB2010
Hier is die detail Morgan

Pierre van Ryneveld Dierekliniek
88 van Ryneveld ave
Pierre van Ryneveld
Tel: 012 662 0279 / 662 2502
Cell: 082 569 2466 (all hours)

Dr Ampie Viljoen dink ek is die ''main peanut'' hy help ons gewoonlik

Tye:
Maandag - Vrydag
07h00-11h30 en 16h00-19h00

Saterdae
08h30-12h00 en 16h30-17h30

Sondae en Pub Vakansies
11h30-12h30 en 18h30-19h00

sommer die gepost as iemand anders dalk sou belangstel

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76935 by Cornel
Waar is almal nou heen?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76931 by Cornel
So lyk dit waar jou baba groei!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account