× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76842 by Morgan
LOL oor die party Anje!! Either way is ek game!!

Blessed sjoe maar jou tyd raak nou baie min... so bly als is reg met jou mannetjie, ons mot beslis n koffie reel jy moet net se wanneer!

Charlaine klink na n goeie teken.. wanneer toets jy nou weer?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76839 by Blessed to be Mommy
Ja Cornel, dit raak nou min en ek raak nou ongeduldig en nervous :dry: :blink: :P

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76835 by Cornel
Toemaar Charlaine,ek wil nie eers meer in die spieel kyk nie......Hierdie baba laat alles oortyd werk.......die HORMONE is vreeslik!

Het ook nou daai gevoel dat die dalk 'n seuntjie mag wees,maar indien dit nie is nie,is dit ook doodreg!

Hi Blessed! Sjoe jou tydjie raak nou min jong!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76826 by ChaNa
My gesig het iewe skielik van gister af bietjie puisies beginne kry.. Dis vir my weird want ek kry gewoonlik nie puisies nie net gewoonlik so 2dae voor AF. maar dis nie naastenby tyd vir AF nie eks nou eers CD 20

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76822 by Blessed to be Mommy
more more!!!!

Hoe gaan dit met al julle oulike girls???

Ek is bly om te sien ons newly mommies to be doen so goed!!!!

Gbaby - jy het n pragtige gesinnetjie!!!!

Morgs en Nelria - hoe gaan dit met julle en baba's?? Dit is seker lekker om so pop te speel! Ek kan nie meer wag nie hoor!!

So, ek was Di vir my 36wke ondersoek en alles is perfek! PRYS DIE HERE!! Armand het al gesak maar kyk verkeerde kant toe!!! Dr se hulle draai gewoontlik dan eers in kraam :huh:
Ek het darm al Vrydag klaar gemaak by die werk so ek is lekker by die huis... Ons moet n koffie'tjie reel Nelria ens!! Ek wil julle graag ontmoet en ook julle baba'tjies sien!!!!

Anje - Sterkte vir maandag!!! Ek hoop dit is n BFP!!!!

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76819 by Cornel
FXFXFXFXFXFX vir jou Anje!!!!!

My siklus was net so deurmekaar na die MC's,maar gelukkig van Feb af kon ek sien dat hy nou sy vorm aangeneem het.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76816 by ChaNa
G ek was by Dr Eddie Moller by Unitas.. Dit was R26 000 vir die operasie en kliniek ens. Toe ek uit die teater uitkom was dit seer en kon ek nie asem haal nie want het gevoel of daar 'n rots op my le lol. Nie gewoond aan die swaarheid op my bors nie lol maar die dag daarna net baie styf..As jy dit baie massage raak die stywe feeling beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account