× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77024 by ChaNa
Cornel hulle se swangerskap maak mens se naels en hare baie gesonder maar swangerskap skep glo probleme vir jou tande.

Dalk het jou liggaam omgeruil lol

TX G

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77015 by Cornel
Julle ek sit ek kyk nou ek het al 3 pleisters oor my vingers.....my naels is so seer,en dan hier waar jou nael in jou vleis ingaan langs die kante is hulle so rooi en seer geswel....ek sit nou maar BACTROPAN op en draai toe met 'n pleister...

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77014 by G Baby
Hallo Strikkie,

Black thorn berry elecxir is baie goed en veilig tydens swangerdkap en na die geboorte help dit vir energie en vir jou melk. Jy kan dit gerus probeer.

Charlaine,ai dis sleg as mens se ouers se hulle betaal vir iets en dan doen hulle dit nie. Sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77012 by ChaNa
Waar is almal nou voel of ek met myself praat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77010 by ChaNa
Nee ek wil my naam op die thread verander my log in details kan maar dieselfde bly

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77005 by Strik*kie
Charlaine in mpumalanga. As jy jou username wl verander moet jy net op forum help vir die administrator gaan vra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77000 by ChaNa
Kani wag vir die somer nie dan kan mens weer mooi aantrek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account