× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #76928 by Morgan
Vb waar is daai veearts ons betaal nou R800 vir n drip!! ja en hy het al 3 gehad van hy daar is eks te bang om aan die rekening te dink!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76924 by VB2010
G geniet die pienk cupcakes! klink sommer lekker

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76923 by VB2010
ag nee Morgan, ons een veearts hier is een van daai wat net geld wil maak, het twee van my honde Des na 'n ander een toe gevat met katgriep, die een was oornag want hulle kon hom nie behandel nie (volgens hulle te agresief) en die ander een was vir 'n week daar, die ''agresiewe'' een het ek toe by die huis gedokter en die hele rekening vir altwee was so R1200, die ou is BAIE goed en BAIE reguit maar te vêr van julle af

shame hoop hy word vinnig beter man

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76906 by ChaNa
Ag lekker G ek kani wag dat kylie groot genoeg is dat ons dit ook kan begin doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76905 by ChaNa
HAHA G HOE WEET JY HOE LYK MY BOOBS LOL??? Jyt my nog nie eers gesien nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76899 by sexy~hexy
Dankie Cornel, sal gaan loer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76896 by G Baby
ja charlaine joune is baie mooi,
julle die koekies is uit,sulke lekker pienkes ons gaan nou die icing opsit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account