× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76987 by ChaNa
Cornel toe ek swanger was met kylie het ek en DH in engeland gewerk. Ekt in 'n sportsbar gewerk en het tot 4uur die oggende gewerk. Ek het soos 8 redbulls 'n aand gedrink om wakker en aan die gang te bly. Weet nou mens mag nie redbull drink nie maar ek was net 18. Nou se almal dis hoekom ek hierdie verskriklike rabbedoe van 'n kind het dis al die redbull lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #76984 by Cornel
Charlaine my een kant van my gesig lyk ook erger as die ander kant.....

Jou ouers klink maar na moeilike mense....klink
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76981 by ChaNa
ek het 5 puisies op die oomblik en het dit nooit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76980 by Cornel
Of REDBULL Strikkie!

Ek vrek oor REDBULL!!!!!!!!! Het juis al gewonder of mag ek die Kaffein(spelling) vrye een drink?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76979 by ChaNa
Julle ek is baie upset. Ek en DH is maar nou eers 22 en ons kry vir ons ouderdom baie goeie salarisse gan dit ni by ander plekke kry nie.
My ouers het mos gese hulle sal hierdie IUI betaal omdat ons Gender Selection gedoen het en my pa die seuntjie wou he.

Wel ek het soos wat die IUI aangegaan het al R3500 met my eie geld betaal en toe was daar nog R3000 wat ek vir suster nicky moes gee.

Wel my pale het die R3000 vir suster nicky vi my gegee maar weier nou om my R3500 VIR MY TE GEE.

Ons het baie ekstra kostes gehad hierdie maand en ons english bulldog moet di week in vir 'n operasie aan die oog vir die 2de keer. Kos R1100 per shot

Ek gaan nie hierdie maand oorleef sonder daai geld nie. Kani glo my pale is soooo onregverdig om dit te weerhou maar hulle moes dit betaal het nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76974 by Lia
Strikkie, as ek reg onthou gee bioplus energie, miskien moet jy dit probeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76973 by Lia
Toemaar Charlaine, wat die puisies aanbetref, ek sit al van Maandag af, ook met 'n puisie gesig. Dis aaklig !!

Blessed, so lekker om van jou te hoor. Ek is baie bly alles gaan nog goed. Jou tyd is nou baie naby, laat weet ons asb van enige verwikkelinge. Ons hoop Armand draai self reg.

VB, ek love Ampie, hy is regtig die beste veearts wat daar is. Ons het om die draai van hom af gebly, nou is hy bietjie ver, so ons doen ons jaarlikse inspuitings by 'n veearts naby ons, maar as hulle siek is, vat ons hulle na hom toe, want uit ondervinding lyk dit nie of die veeartse hier weet hoe om siektes en probleme te hanteer nie.

G, daai pienk koekies klink heerlik !! Geniet die versiering daarvan !!

Hallo aan almal wat nie vanoggend hier was toe ek ingelog het nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account