× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76790 by Cornel
Halo Charlaine!

Aitog jong,jammer oor die ou vervlakste verkoue!

Dolla,jy moet maar net bid en glo dat als reg sal verloop.....met die toetsery ook!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76789 by ChaNa
Morgs ek sal bitter graag saam julle wil kuier maar ek gani kan nie, want ek het 'n verkoue en wil nie die newborns aansteek nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76782 by ChaNa
Hi julle

Hoop dit gaan goed met almal.
G- Jou gesin is te pragtig..
Anje - Sooo bly dat julle nog deel kan wees vir die kinders.

Julle my verkoue begin nou ernstig te pla so net voor ek moet toets.
Volgens Drs orders moet ek woensdag toets, hyt my papiertjie gegee vir die bloedtoets, maar ai ek is bang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76776 by Cornel
Goeie more Nelria en Morgan!!!!

Nelria! Ek kan nou regtig nie meer wag nie.....ek en DH wil nou ewe graag huistoe gaan!!!!!!!!!!!

Morgan! Hoe voel jou rug vandag? Is Carli darem weer rustig?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76772 by Nelria
more girlies

anje fx fx fx whoooooop whoop

ek, morgs en tienka gaan more bietjie kuier sien uit sal dan hopenlik di e3 opline en vir julle kom post :)

hexy - ai die naarheid jong klink erg

cornel - min dae ne girl

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76770 by Morgan
More more!!

G dis n mooi foto daai sjoe maar De Nys word nou lekker groot! hulle almal lyk so gelukkig.

Anje ek kan nie wag vir maandag nie!! As dit n BFP is moet ons n groot party hou!!

VB ons was toe nooit daar nie, DH wou nie so ver ry nie! toe gan ons maar menlyn toe.

Ek en Nelria gan more vir Tienks kuier, Anje ek weet nog nie hoe laat nie maar as jy kan moet jy ons join.... Charlaine jy ook

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76769 by Cornel
Doodreg Hexy! Ek gaan nou vir jou 'n briefie op FB skryf!

Ek het al die plekkie daar gesien,dis teen dit rivier....maar ek was nog nooit self daar nie....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account