× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #219941 by sexy~hexy
Hi julle

Het sopas verneem Ruby se miskraam het begin...weet nie of dr P meds gegee het om dit aan te bring nie...

Ons dink aan jou Ruby....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219929 by CheriseF
Wow Zettie - ek like dit!

Wat mens nie alles sal doen nie ne... en party mense is nie eers bewus van die dinge nie en woeps waps kry hul dit reg.

Anyway.. ek het 'n goeie feeling oor die siklus van jou!

Nads - sterkte met die siklus :) ek is seker dit sal goed gaan! hoeveel mg Clomid gebruik jy?

Snoekie - wat is Femara? werk dit maar soos Clomid of hoe? pilletjie of inspuiting? sterkte..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago - 14 years 7 months ago #219927 by zettie
Waar is almal ??????????????

Ek is gegear vir die maand.

Fertomid Check
Folic acid Check
Preseed Check
Ovulasion Tests Check
HPT Check

Geld gone ......

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219905 by zettie
Hallo almal.

Lynkie - Jip ek moet 75 mg Fertomid drink maar ek het ekstras en gaan sommer 100 mg drink :lol:

Nads - lekker Bd

Snoekie - hoop daar lekker vet Follies Maandag.

Blommie - Wanneer gaan jy POAS ???????

Ruby - :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219894 by Lynkie
Hi Nads, FXFXFX vir jou en ook baaaaaie BD!!!! :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219892 by Lynkie
Môre dames,


Hi Blommie, ek sien ook dis besonders stil....waar's almal??

Hoe vorder jou seuntjie se B-day party reëlings, het jy 'n tema partytjie..jy moet asb vir ons fototjies kom post.
Serkte met die gewag, wanneer kan jy toets?

Snoekie, hoop die femara doen sy ding hierdie maand..BDBDBD nou net baaaaie!!

Zettie, bly jou siklus is terug na normaal toe! Gebruik jy enige meds die maand?

Hexy, hoe het die onderhoud gegaan?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219891 by nadsmeiring
Hallo almal,

Hoop julle het n lekker week sover gehad, dis darm amper weer naweek :silly:

Ruby - Daar is niks wat ek kan se wat jou gaan beter laat voel nie, maar baie sterkte en jy bly in my gebede. "GROOT DRUKKIE VIR JOU" :heart:

Zettie - Wow, dis wonderlik van AF, sterkte!

Hexy - Hoe het die onderoud gegaan?

Blommie - Strekte met al die reelings vir jou seuntjie se partytjie!

Snoekie - Sjoe dit klink belowend, baie sterkte en ek sal vir julle bid dat als reg uitwerk!

Aan die res, hallo, hoop als gaan goed met julle!

AFM - Ek het vandag my eerste clomid pilletjie gedrink, so far so good, geen newe effekte sover nie! Ek is op CD4 vandag, kan nie wag vir die 23ste nie, dan kan ek en DH begin BD laat die biessies bewe :woohoo: :woohoo: Ek hoop en bid laat dit sommer die eerste siklus werk, girls asb hou FX vir my!

Lekker daggie almal!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account