× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #220200 by joo~ste
Hallo julle!

Lynkie!!!! Sien jy is in die middel van IVF! Joegaai! Ek gaan jou fyn dophou en alles leer...want ek gaan volgende maand. My siklus is tans 'n bietjie deurmekaar na die LAP en nou dat ek vir so lank weg was het ek nie getrack om te kyk waar ek is nie. Ek dink ek is vandag op CD28 en AF moet een of ander tyd kom.

Hi Hexy...en Zettie, Snoekie...en al die ander.
Ek was ook op Femara en het baie mooi gestim. ALtyd so 2 eiertjies op 'n slag met 'n baie klein dosis van 5 pilletjies.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220197 by Lynkie
Hallo dames,

Blommie, sterkte met die Clomid, hoop die newe effekte is nie te erg nie.

Snoekie, klink of die Femara sy werk goed doen, seker daarvan daar is lekker vet follies vir jou hierdie siklus.

Hi aan al die ander dames!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Lekker dag verder. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220184 by Snoekie
Hi Dames,
Ek sit steeds in Pretoia. Nie veel nuus aan my kant nie, behalwe dat ek in BAIE pyn is. My eierstokke is vreeslik seer. Ek hoop maar net dit beteken dat ek goed stim op die Femara.
So gepraat van Femara: ek dink dit was Ruby wat gevra het wat dit is. Dit is hormoon behandeling wat hulle eintlik vir vrouens gee wat borskanker gehad het. Maar hulle het gevind dit werk ook vir PCOS se OV issues. Dit het nie naastenby soveel newe efekte soos Fertomid nie, maar dit is ONHEBBELIK duur. R600 vir 10 pilletjies.

Hexy,
Ek is baie jammer om te hoor dat jy nie die pos gekry het nie!

Cisca,
Ek dink ook dat daai 'n pragtigge naam is.

Blommie,
Sterkte met die Clomid. Ek hoop dit Stim die wit waks uit jou Eierstokkies! :P

Hoop almal het 'n great daggie verder!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220183 by zettie
Hi Hexy dit is baie stil hier.....

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220181 by sexy~hexy
Middag almal

Genade....waar kruip almal weg???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220115 by Blommie
Hallo girls

Cisca - dit is 'n pragtige naam, en sy is 'n klein wonderwerk

Hexy - Jou perfekte pos is om die draai

Lynkie - wat se die dr?

Zettie - bly die pille het nie te veel newe effekte nie

Jooste - welkom terug

Aan al die ander halllooo

Vandag is ons op CD3, begin Donderdag met die Clomid.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220087 by sexy~hexy
Hi almal

Sjoe...nou kan ek weer ook vir 'n rukkie asemhaal.

Jammer oor al die slegte nuus van die afgelope ruk....maar met die slegte kom daar altyd weer goeie....so net moed hou en aanhou!!

Was ook maar op 'n slegte plek die laaste paar dae - weereens nie die ander werk gekry nie, hulle het 'n EE aanstelling gedoen. Ek was weer saam met die dame wat aangestel is die ander top kandidaat, maar voel maar net deure wil nie vir my oopgaan nie. En dit trek deur na swanger word ook....Maar ek het vanoggend met iemand in HR gepraat, en sy het my baie bemoedig, ook vanaf 'n geestelike oogpunt. So ek tel maar weer my kop op en gaan aan :)

Strikkie....jy moet nou ophou besig wees!!!!

En KLIPPIE....waar kruip jy weg????????????

Jooste...het geworry oor jou LOL....kom update bietjie oor waar in jou siklus is jy en wanneer begin julle met IVF???

Wel dames....laat ek eers weer groet en 'n paar studente help...lekker daggie vir julle!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account