× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #219887 by Blommie
Hallo almal

Hoekom is julle so stil!!!


Nie veel nuus hier nie. CD30 wag nog vir AF.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219869 by Blommie
hallo almal

Zettie - dit is wonderlike van AF

Hexy - hoe het dit gegaan met die onderhoud?

Lynkie - Dit is wonderlik dat die inspuitings geen uitwerking op jou emosies het nie.

Snoekie - Fx vir sommer al die groot kontrakte

Aan die res halllooo

Ek is vandag op CD29 wag vir AF om haar opwagting te maak, dr se ek moet wag tot volgende week om te toets. Intussen hardloop ek rond om alles reg te kry vir my Seuntjie se verjaarsdag Saterdag.

Julle moet 'n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219855 by Snoekie
Goeie More Dames,
Jammer ek is so stil die laaste tyd, maar ek is Pta en het nie regtig toegang tot die internet nie.

Ek hoop almal het 'n wonderlikke V-Day gehad en het sommer baie geliefd gevoel!

Ruby,
My Skat, ek het nie woorde nie... :cry:
baie sterkte vir julle. Weet net ek dra julle in my gebede.
Maar soos Hexy se, ons is almal hier, en ons loop elke stap saam met jou!
Groot (((((DRUKKIE)))))

Hexy,
Ek is baie bly jy het die opleiding/kursus geniet, en sterkte met die onderhoud, ek bid dat God jou gou sal seen met die perfekte werk.

Lynkie,
Ek is baie bly die inspuitings het nie eintlik newe efekte op jou nie. Sterkte met alles wat nog voorle!

Blommie,
Jippeeeee vir O die maand! Hoe lank moet jy nou wag voor jy kan toets?

Zettie,
:woohoo: vir jou siklus wat vanself begin het! Ek self het die Provera roete GEHAAT! Sterkte met die nuwe siklus!

AFM,
Ek is nou CD10. Femara het nie te veel newe efekte gehad nie. Sien Gynie Maandag wanneer ek terug is in Wellinington. Sou hom Saterdag gaan sien het, maar dan is ek nog hier in PTA. Die 1'ste vergadering het heel goed gegaan vir DH-hulle. Hulle het nou nog twee vergaderings vir potensiele groot kliente. As ons een van die kontrakte kry, is dit uitgemaakte saak, dan trek ons PTA toe. Is noggal excited oor die nuwe dinge wat in ons lewe gebeur!

Hoop almal het 'n stunning dag! :rock:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219844 by zettie
Goeie more julle.

AFM: Af het vanoggend self opgedaag :woohoo: :woohoo: sonder Provera so ek baie opgewonde.

Ek het weer `n siklus en weet waar ek is en nie so in LIMBO nie.

CD1 :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219837 by CheriseF
Hexy - baie sterkte met die onderhoud vandag! Laat weet hoe dit gaan.

Dankie vir julle mooi woorde. :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219835 by Lynkie
Hallo julle,

Hexy, baie sterkte vir die onderhoud, FX hoop regtig hierdie een is vir jou bedoel!!! :) Bly jy't die kursus geniet, en ek glo die BD sessies was sommer weer ekstra spesiaal na 'n week weg!

AFM: Niks nuus verder van my kant af nie, ek het gedink al die inspuitings sal 'n effek hê op my emosies maar tot dusver voel ek geen effek nie....dit sal seker nog kom.

Hoop julle het almal 'n lekker dag. ;)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #219833 by sexy~hexy
More almal

Sjoe julle is omtrent stil, gedog Valentynsdag sou julle aan die praat gehad het. Hoop almal het 'n lekker bederf daggie gehad :)

Die kursus was baie lekker dankie, iets wat op die regte tyd gekom het. Alhoewel hulle fokus op development in die werksplek, is dit baie gefokus op self-ontwikkeling ook, om te leer ken wie jy is. Die vlieg was toe nie so bad nie, net Vrydag was bietjie sleg, want toe kon ons nie land nie en moes toe gaan wag op Kby se lughawe, toe ons weer vlieg kon ons amper weer nie land nie, maar het darem toe, en net na ons geland het het dit omtrent gereen.....was net bly om by die huis te wees :lol:

Geen nuus aan my kant nie, het besluit die maand BD ons baie laat in my siklus...i.p.v hier op cd12 begin en op cd15/16 te stop, het ons eers begin op cd15, en sal seker vanaand ook 'n sessie inwerk en cd19 ook...net vir ingeval ek DALK laat ovuleer.....

Wie is waar in hulle siklusse?

Ruby....ek het ook nie woorde om dinge beter te maak nie...weet net dis hoekom ons groepie hier is...ons almal het al iets deurgemaak op die TTC journey wat ons laat weet hoe jy voel.....ons het nie antwoorde op die hoekoms nie, maar ons kan wel saam met jou lag en huil en kwaad raak....so weet net ons is hier vir jou NO MATTER WHAT!!!

Het vandag weer 'n onderhoud.....so dink maar weer aan my asb? Ek soek regtig ook 'n beter en ander werk....maar ja...dis mos nou nie in my hande nie of hoe...

Anyway...lekker daggie verder :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account