× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #219808 by Hopeful
Ruby ek is inigeg jammer. Daar is nie veel wat ek kan se nie behalwe dat ons jou almal baie lief het. Ek Bid al die pad vir jou en glo dat God n plan het met jou en jou man, Hy is ook tot alles toe instaat. baie drukkies vriendin!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219803 by Lynkie
Ruby, my hart gaan uit na jou! (((drukkie))) Baie sterkte, ek weet waardeur jy gaan....ek hoop nog steeds dat daar onwikkeling sal plaas vind. Al wat ek kan sê is: ek bid vir jou!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219802 by CheriseF
Hopeful.. die vrae is fine.

Ek het nou heelwat opgelees vandag.. volgens wanneer ons dink ek geOV het en hoe my siklus gewoonlik loop moet ek teen hierdie Vrydag omtrent 7weke swanger wees.
Die dokter het iets vanoggend genoem van 'n blighted ovum - dis shocking! Ek het nou baie opgelees daaroor. Die dokter het nie gese dit is dit nie maar hy het gese die moontlikheid is baie groot.

Dis die vrugsakkie wat groei.. dis net 'n swart kol, daar is niks binne nie, ons het ook nog nie 'n hartklop gesien/gehoor nie. En teen 7weke moet dit reeds daar wees.

'n Blighted OVum is wanneer die eierstel bevrug word en implantasie vind plaas maar die babatjie groei nie.. die sakkie groei wel en die HCG telling gaan ook op maar baie stadig. My HCG telling was Vrydag net oor 'n 1000 en vanoggend was hy net onder 1300.

So ek weet nie of ek miskien diep binne in my hart geweet het nie... dis 'n baie seer en bitter pil. Ek het nog altyd gese ek weet nie hoe maak mense dit om 'n miskraam deur te maak nie. En kyk nou... dis hoekom die dokter seker vanoggend gese dit gaan 'n miskraam wees. Maar hy wil eers kyk of dit natuurlik gaan gebeur of nie. Hy wil nie te vroeg 'n D&C doen nie.

Ek moet Dr Strikdas weer Vrydag sien.. as daar dan niks is nie, sal hy die PVA gee. Ek weet nie eers hoe ek voel nie, die trane sit vlak dis al wat ek weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219801 by Hopeful
Hi Almal, ek hoop julle het n great liefdes dag vandag!!!!!!!!!!!!!!!!

Ruby ek is so bly dat jy so posietief bly dis presies wat jou ertjie nou nodig het!!!!!! sorry ek is so dom maar ek moet vrae? Ek verstaan nie lekker nie wat presies is vout is die sakkie te groot of te klein of het die babtjie nou op die verkeerde plek vasgehou? Jammer as jy nie will uitbrei nie dan verstaan ek maar ek is net lekker dom met die goed. Het die Dr nou gese wat nou voorentoe? waneer gaan jy weer?

Jy bly in my gedagtis en gebede :heart: :heart:

Groete vir almal vandag :kiss:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219791 by CheriseF
Hallo dames :)

Gelukkige Valentyn's dag vir almal :heart:

Was by Dr. Strikdas gewees vanoggend... die vrugsakkie het gegroei van 5.3mm tot 7.6mm (en dit in net 4daggies). Die gebede werk. Dokter het die sondar gedoen en gekyk en gemeet en gekyk en weer gemeet en niks gese nie. Dit lyk vir my of hy confused it. Ons het dalk my eintlike OV dag bietjie verkeerd uigewerk. Ek dink nie wetenskaplik maak enige iets nou sin nie. Dit wys net weereens ons geloof is sterkter as wetenskap. Ek is baie positief en ons hou aan glo alles gaan perfek uitwerk.

Hoop julle het almal 'n ekstra spesiale 'liefdesdag'.

xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219784 by sexy~hexy
More almal

Happy Happy V-day.....

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219749 by Lynkie
Nads, sterkte met die fertomid FXFX

Blommie, OV!!!dis wonderlik!!!! HOOP AF BLY WEG!!

Ruby, baie sterkte vir môre se afspraak, dink aan jou.

Zettie, jammer oor die telling....dalk was dit nog net te vroeg.

Hi Hexy, hoe was die kursus?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account