× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74757 by G Baby
Julle so ou grappie vir die mirrag...


Juffrou leer kinders oor rou materiale.
Pietie sê hy kies goud, hy kan dit verkoop en dan kan hy `n Porche koop.
Sannie sê sy kies platinum, dis meer werd en as sy dit verkoop kan sy `n Ferrari koop.

Jannie sê hy kies sillicon, want sy ma het dit in haar tiete en daar staan altyd befokte karre by hulle huis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74755 by Cornel
Sorry VB!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74754 by klippie
VB, is jy ook in die middel van die winter getroud? Nes ou Lalie! Sjoewie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74753 by G Baby
Driekie weereens baie geluk,mag jy wonderlike gesonde swangerskap h?!!

Charlaine happy B-day girl,hoop jy word sommer baie bederf en dat jou verjaarsdag persent twee vet strepies sal wees.

Anje,jy toets ook ampertjies ne,jy enige simptome? Ek hou duim vas vir julle wat moet toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74752 by klippie
Good for you Charlain - my gekanselleerde IUI het R6000 gekos. Maar ek probeer nie dink aan die geld nie......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74750 by klippie
VB, dit klink vir my ook soos 'n chemical - jammer man! TMI (moenie verder lees nie HExy!), toe ek dit beskryf het, het Kriek (ek dink dit was kriek) gevra of lyk dit soos lewer. Toe sê sy dit was haar MC's wat ook so gelyk het. SOrry girl.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74746 by ChaNa
Toemaar cornel jou gynie sal dit vir jou gee as jy hom sien. Met my swangerskap met kylie het ek ook net my vitamienes gedrink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account