× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73187 by Cornel
Skies Charlaine,maar ek wil eintlik weet hoe doen hulle dit? Word daar bloed getrek of hoe?

Ai klippie! Sterkte dolla dink aan jou!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73185 by klippie
He He @ Drixter & Slak!

Kortom: DH het 6% morfo, alle ander tellings normaal. Het wel varikocele, maar Uroloog en Dr sê om dit reg te maak gaan nie probleem verbeter. Gister was DH se swemmers A-OK na die was. Vandag was daar geen motiliteit. (Wat weird is, want die vorige SA's dui geen motiliteit probleme aan nie). Dr vermoed testikulêre iets (kan nie naam onthou), DH het klaar gegaan vir bloods. Ons kan dr Woensdag bel vir die uitslae. Indien wel so ernstig, gaan ons nie weer IUI, maar IVF.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 13 years 3 months ago #73183 by Slakkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73176 by ChaNa
Morgs ek het sondag middag iets aan maar ek kan dalk gou more oggend na tienks toe gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73175 by Driekie
HEHE Klippie daar't jy nou twee grappies om jou dag op te cheer!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73170 by Slakkie
Haai almal!

Ek gaan nie nou personals doen nie daar is teveel!!!

Klippie as ek mag vra wat is nou weer fout met jou man is dit 'n varicocele en wat is sy morfologie? Ek dink aan jou hoor!!!

hiers 'n grap:

Muskiet se vir waslap: "Seker boring om heeldag net so te le en vrek op een plek"

Waslap: "Ekt darem al gewas waar jy nog nooit gesteek het nie!"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73169 by ChaNa
Sterkte Dolla Dink aan jou..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account