× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73206 by ChaNa
Julle waar op die lancet vorm staan mens se DH se morfologie %. My DH het mos ook gegaan laas en ek het sy papiere.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73205 by klippie
Cornel, ek dink hulle trek bloed en toets dan die X en Y chromosome, want seuntjies het een of die ander of al 2 en dogtertjies nie - of so iets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73203 by sexy~hexy
Klippie (((hugs)))Ek het met alle eerlikheid nie vir jou woorde op die stadium nie. Dit is soos Marie vanoggend gese het, nes sy het ek nog nie regtig gesukkel met TTC nie. Het ook nog nie MC's gehad nie. Die paadjie wat elkeen van julle op hierdie thread stap is so inspirerend, en ek haal my hoef af vir elkeen van julle. Elkeen van julle wat sukkel om 'n baba te kry verdien 'n medalje.

Ons sal nooit werklik weet hoekom gebeur dinge soos wat dit moet nie, maar tog weet ek ook dinge gebeur met 'n doel. Ek hoop regtig dat jou en DH se pad vorentoe wel 'n baba sal inhou. Hou moed en weet elkeen van ons hier stap die pad saam met jou en ondersteun jou 100%!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73199 by ChaNa
Hi Cornel

Ja ek dink hulle trek bloed. Paisley het my vertel daarvan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73196 by Slakkie
toemaar Klippie mens kou maar klippe op die TTC pad (no pun intended) maar ek dink ek gaan jou nog join want my dh het 3% morfologie en nie 'n te wat wonderse telling nie so die dr het gesê 2 pogings IUI en daarna IVF

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73195 by ChaNa
Baie sterkte vir jou en jou man klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73194 by Driekie
Aaaaaah - daar's lig aan die einde van die tonnel Klippie!!!!!!Nie die ideale idee vir jou seker nie maar JY KAN NOG SWANGER RAAK dolla!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account