× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73167 by Lia
Aggenee Klippie, jammer vriendin, ek wens ek kan in my kar klim na jou toe ry en saam jou tjank - Jy is mos naby my. Ek sit sommer en tjank hier waar ek sit vir jou part. Kom ons hoop jy is by hierdie dr geplaas vir 'n rede en dat hy uiteindelik die probleem kan uitsorteer. Ek is regtig jammer vir julle, my hart pyn vir julle. En moenie worry oor die haat vir babagoed koop nie, ek dink ons gaan almal daar deur. Wanneer begin hulle dan nou met die toetse?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73165 by Driekie
K -

Koos word afgetrek vir dronkbestuur en dis n vroue-spietkop.Sy se vir hom enige iets wat hy se kan en sal teen hom gehou word.

Koos skree kliphard : (.)(.)'e!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73159 by Driekie
Skuus te laat gepost...dolla ek stuur vir jou n stywe stywe drukkie - ek weet dit gan jou nie laat beter voel nie....maar onthou net dit....

Die Here gee vir jou die begeerte om n mamma te word met n rede!En miracles can and do happen!Nelria Tienka en honderde ander vroue is voorbeelde van God se ontsettende liefde en genade en weet verseker Hy sal jou nie iets laat beleef as Hy jou nie deur dit kan bring nie!!


Ek weet nie of hy vir jou reeds ander alternatiewe genoem het nie...maar ek is seker daar is!
Kan iets soos IVF werk as jy nie daarteen gekant is nie??

Jy hoef nie te antwoord nie - vir nou huil en huil jou hart uit girl en sit alles by die Here neer!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73158 by klippie
Fanks julle, dis so great dat ek hier kan vent. Okay, genoeg getjank....ken iemand 'n lekker skurwe grap?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73157 by klippie
Charlain, die IUI is gekanselleer, so ek hoef nie more weer inseminasie te kry nie. Ek weet, dis baie geld wat ons nou verloor, maar ek probeer nie nou aan die geld dink nie. Ek is ongelooflik terleurgesteld, maar sal maar wag vir die bloed uitslae voor ek onnodig stres.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73156 by ella~bella
Klippie, ek dink aan jou......

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73153 by ChaNa
cornel ek het jou geantwoord.
Ekt gese mens kan dit op 8 - 10 weke doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account