× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72769 by sexy~hexy
Cornel, jy dan net twee toetsies gehad, en jy het dag na my getoets en in die week weer 'n keer, en gisteraand weer? :blink: Of sit ek erens die pot mis :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72768 by Cornel
Halo Dassie!

Jong die 2 weke gaan soos 2 jaar voel!!!!!!!!!! Dink dis hoekom ek ook sulke benoude oomblike kry.....

Dankie Marie,voel nou heel rustig,sal maar net sien hoe loop die res van die dag!
Solank ek geselskap het gaan dit goed,maar dis daai alleen oomblike wat die brein aan die werk gaan en die duiwel lustig word...

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72767 by Lia
Ja, ek sal ook weer oor so halfuur in loer, maar gaan blad op los. Het gou 'n paar goedjies om te doen.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #72761 by Lia
Dankie Marie, ek is net bly die week is verby, jy weet mos as jy wil he tyd moet verby gaan, gaan dit mos so stadig verby.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72759 by marie r
Gaan julle gou verlaat vir 'n rukkie. Het 'n paar dinge om by die huis te doen en ek sit nogsteeds in my nagklere.

Chat later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72755 by Cornel
Dankie Anje,dink dit gaan maar oor dit my gevaarlike tydperk nou is......(al2 vorige swangerskappe het geeindig op 6 weke),maar ek het darem nog geen negatiewe tekens of iets gekry nie......het gestraand weer getoets (is nou regtig POAS adicted) en dit nogsteeds positief!

Ai Hexy,goeie more,wat 'n aaklige droom....ek gaan kyk ook maar nog klomp keer......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #72753 by Lia
Ek wonder of Driekie dalk skelmpies vanoggend getoets het? Dit sal nogal 'n lekker surprise wees om goeie nuus vandag te kry.

O gits, ek besef nou ek het vir Charlaine gemis. Charlaine, dis dalk beter dat jy die 1 inseminasie mis, nou nou eindig jy met 'n 5-ling op. Jy het mos 5 eiertjies gehad. Maar ek is in elk geval seker dat jy hierdie maand definitief swanger gaan wees. En 'n 2-ling is 'n groot moontlikheid. Sterkte met die bloods, hoop jou tellings is nog reg !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account