× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72323 by Lia
Ag nee man julle, dis nog net 'n uur, dan kan ek huis toe gaan en my baas sal seker oor 20 min weer hier in stap. Waar is almal dan vandag?

So wat se julle van Paris Hilton wat in die Kaap gearresteer is vir dagga besit en dit toe op haar maaitjie blame?

Wat is die storie metLyndsey Lohann en tronkstraf? Ek is so bietjie uit die skinder sirkels uit die laaste ruk?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72316 by Lia
Bless you !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72315 by Lia
Sjoe julle hierdie linker boob van my wil nie ophou steekpyn nie. Dit raak nou meer irriterend as seer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72313 by Cornel
Ag genee wat sal ek tog nou so NIES!!!!!! :blink:

En as ek so nie dan voel dit ek moet :pinch:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72312 by Lia
Lekker STrikkels, bietjie tyd dat ek vir my ook weer 'n wax afspraak maak.

Cornel, geniet julle lui lekker Saterdae terwyl julle kan...lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72302 by Cornel
Ken daai gevoel Driekie!!!!!!! :laugh:

Strikkie die smaak en die reuk sintuie van my is van gister af nie baie wel nie,alles ruik en proe snaaks ~ ek is baie lief vir OROS PASSIONFRUIT,gestraand toe DH vir my ingooi toe gril ek eintlik! :huh:

Anje hier in die Congo het ons nie regtig planne nie ~ elke dag is dieselfde ~ Dh is saterdag af,so dan sal ons maar net hier by die huis wees. Eintlik moet ek na 'n vriendin (haar man het ook hier gewerk) se krat gaan soek,hulle was ongelukkig van die wat d.m.v die ressesie afbetaal is hier,so toe het ek haar goedjies in 'n krat gaan pak ~ krat was veronderstel om al in die SA te wees,maar hy staan nog hier (nie dat ek weet waar nie) en dan van die goedjies vir haar probeer sa toe vat!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72297 by Strik*kie
LOL Driekie, dink ons almal ken daai bestudering van die toiletpapier. he he

Anje, gaan ook net rustig wees, my sus kom bietjie vir my kuier kannie wag nie.
Het vanoggend gou gegaan vir wax op bolip en wenkbroue so ek is no weer mooi skoon en haarloos. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account