× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71538 by Morgan
Ag driekie dis so awesome, hoop daai heks bly vir n laaang tyd weg!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71533 by Cornel
Halo Driekie!

OOOOOOOO daai tekens klink baie goed! FX vir jou dolla!

My (.)(.) is ook nogsteeds lekker seer!!!!!Cm is darem bietjie minder,maar gaan pieps ook redelik!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71522 by Driekie
More more more!!!!!!!

Bleh - ek het sommer gross gevoel gisteraand!!!Duiselig en naar en net bloated - Yucky!!!!!! :angry:

Maar vanoggend is ek weer heel oke - maar hou maar by rooibostee met heuning en suurlemoen!

En nog geen teken van die heksie nie - die (.)(.) is so so seer sommer amper begin huil gisteraand en die cm begin nou toe te neem en ek hol baaaaaaaie loo toe!!!So ek hoop regtig dis goeie nuus!!

Marie - sterkte vir jou scan en ek hoop die dag vlieg!!!!!
Hexy - nog n pronutro babatjie vir jou!!!
Hi Cornellie en Morgs en VB en Dassie ag en sommer almal anders al is julle nie op nie!!!!
Tienka - jy moet jouself mooi oppas en daai pilletjies maar soos n soet dogtertjie drink ne!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71509 by sexy~hexy
Ek het toe ek swanger was met Jayden gelees dat mens meer snotterig gaan wees, want alles "expand" soos jou vliese in jou neus ens ens...ek kan onthou hoe ek maar altyd probeer my neus blaas het

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71496 by Cornel
Waar is almal vanoggend?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71491 by Morgan
Marie geniet jou scan vreeslik baie en kom psot n pic as jy kan!!

Driekie en?????

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71454 by Cornel
Halo Dassie,ag shame arme jy.....en baba! Jy se die apteker wil vir jou niks gee nie?

Weet jy ek sukkel net so met sinus en nasale drip,toe het my huisdokter vir my soutwater voorgeskryf,dit is binne in so blou en wit spuit botteltjie.......glo my as jy dit ingespuit het,voel dit en smaak dit jy was nou net by die see en daarna loop jou neus of hy betaal word!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account