× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70498 by Lia
Ai Ansa, miskien het jy 'n sist of 'n ding. Wag maar tot Maandag en as daar niks is nie, bel vir Dr. Roodt, ek is seker hy sal help. Sterkte jong !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70495 by Morgan
Ansa jy kan hom bel hy sal jou help.. mar ek dink hy gan nou eers se jy moet nog so dag of wat wag en as dit dan nie kom nie om hom weer te kom sien.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70492 by Morgan
Julle ek en Nelria het ons dogtertjie ge enter in n baba kompetisie op facebook.... as julle weer inlog wil julle nie asb gan vote nie? Die link is op my profile maar mens moet eers daai vrou add as n friend

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70489 by Ansa_S
GOeie more almal, het vinnig probeer opvang, in kort sterkte Klippie en Charlaine, hou duim vas vir julle!

Goed hier is my storie: AF moes gister kom, daag nie op nie. Doen toets vanoggend en is negatief. So lyk my dis weereens 'n maand sonder AF.

Ek is glad nie hartseer dat die toets negatief is nie maar is moedeloos omdat daar nie 'n rede is dat sy weereens weg is nie, so ek sal seker maar die tyd moet uitwag en dan maar weereens 'n dokter bel om te hoor of hul provera sal voorskryf.

Ek weet Dr Roodt het gese daar is niks fout nie, maar hkm bly AF nou alweer sommer net weg.???

Kan nie my huisdokter bel nie, want hy is met verlof, nou weet ek nie of ek sommer net vir dr Roodt kan bel nie, want hy het my nog net 1 keer gesien!

Is skoon pisserig omdat af weg is sonder 'n rede!!!!!!!!!!! Het sooooo gehoop als is normaal en reg,maar lyk my daar is erens 'n fout wat niemand nog opgetel het nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70484 by ChaNa
Klippie as ons so na mekaar is dan beteken dit dat ons nie gaan le vir 'n rukkie na die prosedure nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70483 by Driekie
Julle wat so baie praat oor die iui - julle leer my nou sommer baie baie dinge!!!Thanks!!!Al amper volleerd oor die subject!! :laugh:

Ek wens net daar is iets wat ons kan doen - dankie Klippie - ek sal by jou en Cornel vir raad hieroor aanklop!!!

Haha ek dink nou aan n stand-up commedian wat eenmaal so gejoke het oor die "what is thejewish women's way of marking their territory - they put a doily on EVERYTHING even their men!"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70480 by ChaNa
Klippie gaan jou man more saam kom myne wag nog elke keer ini kar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account