× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70478 by ChaNa
Ek gaan oral agter die girl aan pickle wat die samples vat lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70475 by ChaNa
Klippie ek dink ons moet dit dalk doen..Ek is seker die hospitaal sal versigtig wees want kan jy imagine as so iets moet gebeur ek sal hulle sue vir alles wat hulle het lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70473 by klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70472 by ChaNa
Dankie anje ek ook want dis my enigste kans hierdie...Maar ek is baie positief dat die Here vir my gaan swanger maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70470 by klippie
Mag 'n mens self met koukie op daai botteltjie skryf - ek gaan dit sommer doen. (Gaan sommer my eie naam daar skryf ook).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70467 by Lia
Charlain en Klippie, ek is baie opgewonde vir julle !! Ek hoop regtig die IUI werk met 1ste slag !!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70466 by klippie
Lalie - goeie nuus! Ek hou duim vas vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account