× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70453 by Morgan
LOL charlaine vir die manne se vanne!!! dalk moet een van julle die sample bottel met n pink koki pen merk

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70452 by Laliek
Hallloooo julle!

Klippie en Charlaine - baie baie sterkte vir more se IUI!! Ek's skoon excited vir julle!

Driekster - toettttssss!!

Strikkie - enige nuus al? Jammer as jy al gese het ek probeer nog opvang

Sooo ek het vandag nogsteeds net spotting maar ek het afspraak gemaak by dok - sien hom Vrydag oggend 7uur, so hopelik sal ons dan kan aangaan met 2de IUI - whoohoo!

Slakkie - ek gaan my dok Vrydag vra van die back to back - hy en Dr Pentz sien dinge nogal dieselfde so ek sal kom update gee :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70451 by klippie
Charlain, ek het haar gevra, toe sê sy moenie worry nie, hulle doen een sample per werkstasie, so die samples gaan na verskillende werkstasies toe, en hulle maak eers een sample klaar en stuur dit af voor hulle met die ander een begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70448 by ChaNa
Ek moet my man se sample ook 8uur vir hulle gee so hulle beter die 2 manne se vanne mooi dophou lol. Jys kwart voor 9 en myne 9uur, so al 2 samples word so saam saam gedoen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70447 by klippie
Charlain, ek word ook more ovidrel gespuit - dr sal dit spuit. Ek het by Sr Niki seker gemaak of dit voor die tyd moet wees, toe sê sy nee, hy spuit dit self as mens gaan vir die inseminasie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70444 by Driekie
Klippie - jy is ons nuwe Paisley!!!!!


Spot on Klippie - dis so iets tussend Alzheimer's Depressie Dimentia iets - ek is nou al self baie baie deurmekaar met dit wat aangaan met haar. Sy vergeet datums en dae verwar dae met mekaar sal goed wat jy haar nou voor haar se nie onthou nie en die teenoorgestelde se, sy kyk nie meer na haarself nie, sal bv n roast of so netso in die oond sit met plastic en al, herhaal goed verskriklik - soms dae en dae aaneen sal sy oor selfde ding praat, vergeet van kos op die stoof, vergeet die stoof aan,die pj ding nou ag en so kan ek aangaan.

Ek worry nogal daaroor en veral oor my skoonpa weier dat sy enige behandeling en goed kry vir ingeval hy eendag medies kry...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70440 by ChaNa
Klippie ek gaan donderdag,vrydag en saterdag 'n inseminasie kry so ek doen 3 inseminasies.. Ek word more oggend die ovidrel gespuit.
Wanneer word jy gespuit en hoelaat is jou inseminasie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account