× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70414 by Morgan
More julle!!

Klippie baie sterkte vir more!!! Jy moet ons asb op hoogte hou ne.... Kan nie wag om van Charlaine te hoor nie!

Driekie dit klink rerig goed.... FXFXFX nog al die pad

Strikkie jammer oor daai simple AF (HUGS)

G sjoe maar De Nys word groot!! Carli weeg nou 3.5kg so sys nou eers weer by haar birth weight. Die suster daar het vir my gese die babas wat klein is met geboorte tel baie vinniger op as die grooter babas.

Nelria so bly dinge is bietjie beter met Xen shame dat so klein babatjie so siek moet wees. Jy moet laat weet dan gan kyk ons een oggend na daai rame.

Hexy hoop jy voel gou weer beter, dis darm al woensdag!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70410 by klippie
Driekie - jou gemiddeld is 27.7 dae - maak dit 28. Toets gerus more! Sebliefies....maar no pressure hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70408 by Driekie
Jong Anje - soos ek vir Cornel verduidelik het - omdat daar depressie inmy familie is en ek self daardeur is het ek gedink sy het dit.

Maar my skoonfamilie wil dit nie glo nie en dink ek praat nonsens...so ruk terug het my man begin insien wat ek hom se en hy vat haar toe dokter toe.Die dokter het gese vir hom klink dit soos depressie of dimentia maar sy sal n sielkundige moet sien en bloedtoetse en goed moet doen.

Nou ja my skoonpa weier om haar na een te vat of om die toetse te laat doen want, en dis wat hy se, hy is bang dis wel dit en dan as hy dalk eendag n medies vir hulle uitneem dan sal hulle dit as n pre-diagnosed condition sien en nie vir die behandeling betaal nie.

So ons hande is helemal afgekap want ons self het nie medies nie(wel op soek na een) so ons kan nie eers se ons sit haar op ons s'n nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70407 by Slakkie
Hoezit almal!!

Toemaar Strikkie ek is saam jou op daai een...drugs, drank en tienerseuns!!

CD3 soos julle kan agterkom maar nou is dit gesond eet en geen drank (uagh sal maar tevrede moet wees net met die tienerseun) dan wag ons vir die volgende siklus.

Paisley - so bly jy en bambino is 100%

Wie moet nou weer toets??? Anyway TOETS!!!!

Klippie whoohooo vir die IUI wat more begin. Ek is sommer lus om ons dr te vra om ook back to back te doen dit klink na 'n plan.

Cornel - hehe vi weer toets - mark my words ek gaan dit ook nog doen!

Nelria - So bly Xen voel beter!

G - Foto foto foto foto

Morgan - Ons het nog nie eers 'n foto gesien van jou en Carli saam nie sies vir jou!

Vannaand wil ek bietjie vir DH 'n lekker ete maak kom girls ek soek idees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70398 by Driekie
HEHE Blanks skiet - maar hoekom is so baie tieners preggy deesdae???hmmmm....steel hulle die mans!!??

Oke:

vanaf Julie 2008 tot November 2009 - 32dae
toe is daar die "droogte" - n hele 89/90 dae geen AF
en dan vanaf FEB 2010 tot nou was dit 26, 28, 28, 29, en nou is ek die siklus by 29dae al

so ek het net so 4 maande om mee te werk en jaa dit was spot-on vir die 4 maande - op my laaste siklus dag begin ek te spot deur die dag en dan daai aand daag die heksie op met volle glorie sodat volgende dag my cd 1 is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70390 by Lia
AG shame Drix, miskien moet julle haar by 'n dr uitkry of was sy al by een? Ken nie regtig die storie nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70381 by klippie
Skoollaaities...........mmmmmmm, now there's food for thought.

Maar aan die ander kant, nee, hulle skiet nog blanks en dis NIE wat mens nodig het om te TTC nie!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account