× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70379 by Lia
Klippie - wow, jou tyd is dan nou baie naby - whoooooohoooooo Baie Geluk !!!

Hexy - ag sterkte met die ou pyne, hoop die infeksie is gou verby.

Strikkels - ((((HUGS)))) Weet dis nie maklik nie, maar bly maar positief. Nou hou ons weer duim vas vir volgende maand.

Drixter - Dit klink baie positief girl !!!! Ons hou styf duim vas. FXFXFXFXFXFXFXFXFX

AFM: Ek het afspraak met huisdokter vir 16h15, Dr Pentz se ontvangsdame se ek moet net vir dr se op wat ek was en wat ek is. Nou moet die dag net om vlieg.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70373 by Cornel
LOL!!!!!! Ag genee Driekie LOL!!!!!!!!!!!! Toe maak julle wat?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70371 by klippie
Jammer Cornel, ek het nie 'n clue watse program jy kan gebruik nie. Ek gebruik altyd net clip-art op word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70370 by klippie
Drixter! Vat jou laaste 6 maande se gemiddelde siklus, dan weet jy of jy laat is, en moet toets. Ek kan nie meer hou nie! Ek is so lus vir bietjie goeie nuus, toe man!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70369 by sexy~hexy
Oooooh lalala Driekie, is AF gewoonlik spot on? Mmmm...BFP here we come tralalalala :D Met al daardie :X :X van jou en DH moes daar beslis erens iets vasgesteek het :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70366 by Driekie
HEHEHEHEHE Strik!!!!

Cornel ek se jou netso of sy sopas uit bed opgestaan het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70364 by Cornel
:woohoo: OMW ~ Driekie!!!!!!!!!! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account