× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69968 by sexy~hexy
Driekie, 'n blik karamel kondensmelk sal nou baaaaaaaaie leka afgaan :D

Tatta almal!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69963 by Driekie
Wat tik ek soos my gaai vandag!!Hexy - dit klink nogals lekker!!!Hmmmmm..

Wat dink jy is baba se geslag Marie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69960 by Morgan
Marie ek weet nie maar ek wou niks weet van n seuntjie nie so dalk het ek geweet of dalk meer gehoop.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69959 by sexy~hexy
Marie, met Jayden het ek net geweet dit is 'n seun...almal het gese dit gaan 'n dogter wees, want ek dra so en so en my MIL kan mos dinge "sien" en het gese dit gaan 'n dogter wees en en en....

Met die een voel dit regtig vir my soos 'n dogter, maar ek is die keer baie rustig oor die geslag. Ek kan met alle eerlikheid se ek soek net 'n gesonde baba. 'n Dogtertjie sal 'n plus wees, want sover is daar net seuns kleinkinders aan albei kante van my en DH se familie...en 'n dogter is mos maar 'n pappa se oogappel ;)

Hoe voel jy?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69958 by Driekie
Ek het ok gedink Maandag - dis my lucy dag vir sulke goed - glo dit of nie!! :laugh:

En nout ek nie eers gegroet nie - baaai Klippie!!!

Daai crushers is baie baie lekker!!!Ek hou weer van die oreos ene!!!

Julle ek vrek van gister af vir n flippen hoender-pie - presies gemaak soos herderspastei maar met properse pie-deeg en nie mash nie...o jaaa en dit moet spicy wees!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69955 by marie r
Geniet die pizza Morgan. Nou dat jy praat van Romans, nou's ek lus vir hulle slaai... Dit is net te koud vir my vandag om slaai te eet. Wonder wat ek gaan maak vir kos vanaand......

Hexy ek gaan dit defnitief probeer wanneer ons weer KFC gaan koop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69953 by sexy~hexy
Morgan, sal vanaand haar foto's op FB gaan kyk, foon se bat was te pap vandag. Waar het jy toe daai kopband gekoop - te pragtig mamma :)

Dis hoekom ek wil gaan vir die 3d/4d, want daar wys hulle mooi vir jou of dit 'n paddatjie of 'n slangetjie is :)

Ok almal, leka aandjie verder!!! DH gaan vir ons 'n leka ribbetjie braai...mmmm...

Gesels more weer :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account