Hallo julle,ekke ook hier,beter dat ons nuwe thread begin het,nou weer bietjie vinniger.
morgan waar is die fotos-op Fb? ek sal bietjie daar gaan kyk ook. Ek wou ook newborn fotos laat neem by vrou wat my wangerskap fotos geneem het,maar my skoonsus gaan sommer neem,dan spaar ek darem so bietjie.
die canvassas is baie mooi,ek het van my swangerskap fotos op canvas laat druk en dit geblok,mooi uitgekom.
Het De nys vandag by pediater gehad,hy weeg 4.2kg het dus van geboorte af al 1.4kg opgetel,pediater s? hy kry te veel melk,dis hoekom hy krampe het. ek moet hom nou 5min aan elke kant sit en so wissel tot hy genoeg gehad het. Ek het hom net een bors op 'n salg gegee. Kan nie dink dit gaan regtig verskil maak nie,maar ek sal dit maar doen. hy het ook al 4cm gegroei. Mamma se ou potjierol,hy het lekker wange ontwikkel..
So wanner toets julle,ag dit sal darem so lekker wees as al julle girls voor die einde van die jaar kan preggies wees. dan kan ons 'n nuwe thread begin....Groot Sukses met vrugbaarheidsmiddels!!
Nelria hoe gaan met jou en xen?
Ek dink so baie aan jou en morgan,veral as ek in die nag opstaan,dan wonder ek of julle ook dalk wakker is en winde uitvryf
lekker aand