× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70334 by Nelria
more dames

klippie woooooooohoooooooooo jou groot dag is amper hier

cornel lol oor wee toets - jou baba is oppad girl

strikkie grrrrrrrrrrrrr

heksy agge nee man dol hoop jy word gou beter ek was erg siek met xen regdeur verkoues en nonsens so hou moed

g - ek is bly de nys groei mooi ek weet nie wat weeg xen nie sal by 6 weke check up sien - ek het idea hoekom hulle se 5min aan elke kan onthou die voormelk is water agtermelk is ryk en voedingsvol so as hy net een kant drink kry hy baie agtermelk hens vetword. ek dink ook aan julle in middernagure xen het gister gestretch 5 ure so ek is so 12 uur en 5 uur wakker :)

morgs - die rame waarvan ek praat is by die boeremark elke sat in silverton ek sal een oggend saam jou gaan as jy wil dit is regte antieke hout rame en is so mooi gekleur dat dit baie uniek is en kos so van R100-300 per raam (grootes) so ek koop my raam voor ek foto vergroot dan vergroot ek volgens size want dis nie standard mass production nie maar handgemaak STUNNING

tandarts vir my vandag eeeeeeeeuw
xen hou sy voedings van gisteraand af in so yippie!!!!! ek sien wee lig

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70333 by Cornel
Askies ek gaan gou van die punt af gaan!

Ek wil vir ons plaas 'n logo probeer maak? Watter program kan ek daarvoor gebruik wat lekker gaan werk?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70325 by marie r
Ai Strikkie. Strongs vir jou girl, dink aan jou vandag.

Hierdie een is vir jou.....


Klippie sterkte vir môre en Vrydag. Dink aan jou.

Driekie dit klink belowend... Hou duime vas vir jou.

Vir wie se Af wag ons nog?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70323 by Cornel
More Driekie!!!!!!!!!!

WOW!!!!!! FX vir jou dolla!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70310 by Driekie
GB - jy moet foties opsit - ons jou gese jyt n bulletjie daar beet!!!Ek is so bly vir jou dat jy nie n moeilike of siek kind het nie - WOW - en hy tel mooi gewig op en groei ok baie mooi!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70309 by Driekie
HI ALMAL!!!!!!

Ag Lalie so so bly vir jou - oo dis so ampertjies!!!
Feetjie - jy moet laat weet wanner jy getoets het ne!!!
Klippie - hehe daai 2de inspuiting het sy werk mooi gedoen - wow nog net n klein ou rukkie vir jou!!
Anje - jy moet jouself mooi oppas!!Die siektes met die longe is lelik die jaar!Selfs my pa wat nooit bronchitis kry nie het sommer long-ontsteking gekry die jaar!!
Marie - ek is so so bly jy voel beter!!!
Cornel - so bly jy voel beter vandag!!
Dassie - hi - ons ou thread is nog hier - hulle hou hom vir ons sodat ons kan terug refer as ons wil - ek dink hys op bl 2 of 3 van die threads bladsye
Hexy - ouch - hehe enigste ding van preggy is dat jy pyne op plekke kry wat jy nie geweet het jyt plekke nie!!
Strikkels - ai man - stywe stywe drukkie vir jou - hou moed, weet dis moeilik maar daar is n plan hieragter soos jy my self gese het!

En dan - taraaaa - nee ek het nie getoets nie - MAAR nog nie teken van die tannie nie...hol elke tien minute om te loer..nog net tot more-oggend om te wag dan is ek "laat" vandag op CD29 en my langste normale siklusse was so 32 dae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70289 by Cornel
Jammer Strikkie!!!!!!!!! Vasbyt een van die dae is dit jou GROOT DAG!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account