× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70284 by Dassie
Ek's baie jammer Strikkie. Hugs.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70283 by Cornel
Halo Strikkie,Dassie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70278 by klippie
Aggenee Strikkie :ohmy: :ohmy:
Alles het so goed geklink. Ai tog, sterkte girl!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70277 by Cornel
Klippie, so bly die ou follikeltjies lyk goed! FX FX VIR JOU DOLLA!

Hexy vasbyt dolla en drink maar daai meds!En kyk ook maar dat jy nie op koue goed sit nie....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70274 by Strik*kie
Skies, hallo Cornel, Hexy, Dassie en M2m.

My maniertjies het by agterdeur uitgewaai. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70270 by Strik*kie
More julle

Anje, shame man hoop jy voel gou beter.

Lalie hoop AF het toe opgedaag dat jy kan aangaan met IUI fxfx

Klippie, dis wonderlike, sjoe hou vir jou ook duime, tone en alles gekruis vir more!!!!

AFM: Af toe gisteraand begin so ons is terug by waiting game :(

Gaan bietjie werk, lekker d8

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70269 by Dassie
More almal.

Is ons ou thread nou verewig weg?

Hoop jy voel gou beter Anje. Ek sit nogsteeds met 'n ligte hoesie. Dis so irriterend.

Voorspoed met die IUI Klippie, hoop jy het binnekort vir ons goeie nuus.

Hoop almal het 'n lekker dag!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account