× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69684 by ChaNa
anje ek het al 2 keer die ovidrel inspuiting gehad so ken dit al baie goed. Ja ek weet hy brand nogals erg..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69682 by klippie
Anje, ek weet presies - dis Issie Smuts of so iets, net om die hoek van die veearts by die sirkel. Dan is dit dieselfde plek - ek ken ander mense wat daar was (nog op die ou plek), en sê dis uit die boonste rakke, so nou het ek 2 "verwysings"!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69681 by Ansa_S
Ek en manlief het gisteraand Jakhalsdans gekyk.

Is mal daaroor, ai en ou Theunsie doen dit mos vir my!

Het gisteraand Greys se laaste episode gekyk en manlief het dit vir 'n slag saam my gekyk en toe sy die miskraam kry, en die toetsie in die asblik gooi, toe gee my liewe man my voet op sy skoot so drukkie, ai toe brand my ogies weereens van die trane! :(

Orals gister op die tv was dit of babas of swangerskaptoetsie of iets in daar die lyn, snaaks hoe nader mens aan AF kom hoe meer sien mens sulke goed raak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69680 by Lia
Charlaine, die ovidrel brand nogal redelik na die tyd, maar dis nie so erg nie, as jy eers opgestaan het raak dit beter. My man het keuse gehad om dit te doen, maar ek het verkies om dit sommer by Lancet te doen. Het die oulikste suster gehad wat my vol moed gepraat het en my vertel het om net positief te bly. Ek hoop julle kry ook so suster.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69677 by Driekie
Hehehe - dit is regtig baie!!!

Ek gan Strikkels en Laliek se boude wiks - julle moet PPT girls!!!!

En hier is nog niks by my - yeeeeehaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69676 by ChaNa
lalie


ons doen gender selection maar hyt gese daar is nogsteeds nie 100% guarantee nie. Ek moes 'n vorm teken wat se ek gaan hom nie sue as daar tweeling dogtertjies uitkom nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69675 by Lia
Dis baie goeie nuus Charlaine. Baie sterkte !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account