× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69673 by klippie
Charlain, gaan dr jou spuit? Of moet jy more-aand spuit? Maak dit saak as dit meer as 36 uur is? Jammer vir al die vrae, maar ek begin nou nip. Ek sal liewer wil hê Sr Niki moet my spuit, want ek skree partykeer soos 'n maer vark en wil nie hê dr moet dink ek is 'n sissie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69669 by Lia
Klippie, blykbaar was hulle hier in die Ooste, ken nie die omgewing nie, maar as jy uit Hans Strydom in Jacqueline ry tot by die Engen garage en links draai kry jy 'n winkel sentrum met 'n Woolies. Hulle was blykbaar eers daar. En op Saterdae is daar blykbaar belly dancers ook, maar jy sal moet boek, hulle is blykbaar vol op Saterdae.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69667 by Strik*kie
Anja, mmmm dalk, sal maar sien of ek weer gaan toets die week as sy nie opdaag nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69666 by ChaNa
my dogtertjie is in april gebore

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69665 by klippie
Dankie Lalie, ja ons moet sperms was, so dit maak nou alles sin!

Charlain, het jy gebel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69662 by ChaNa
Hi julle


Het Dr gebel en hy se ek moet hom more oggend kom sien vir 'n sonar dan gaan hy my ovidrel trigger shot spuit en dan begin ons stiptelik donderdag oggend met inseminasie. Jippee uiteindelik is daar nou 'n 100%.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69660 by Lia
Strikkie, miskien het jy te vroeg getoets, ek dink Morgan s'n het ook mos lank gevat om BFP te wys. Ek hou maar nogsteeds duim vas vir jou !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account