Hi Almal,
Hoe gaan dit hier?
Beehen, ek het nie raad nie maar dink jy moet dalk met n Gynie of FS gesels dat hulle maar kyk of daar nie iets vout is nie. Jammer ek kan nie meer hulp wees nie maar welkom hier by ons en ek hoop ons gesels nog lekker saam
Zettie, skuus ek weet ek moet nie lag nie maar kon myself nie help toe jy se oor die duiwel wat in jou baarmoeder woon nie LOL Maar ja ek kan jou frustrasie goed verstaan en ek is baie jammer dat julle die op moet uitstel
Lalie ek hoop hulle vat nie so lank nie bly maar op die FS se case jong ek weet mens voel sleg om dit te doen maar dis tog hulle werk. Ek weet met al my progestoroon toetse het hulle nooit vir my die telling gegee nie net gese date ek well O en ek het nog nooit gevra wat die telling is nie
Zarah ek is jammer oor AF en ek stem saam met Lalie haar sussie se vissie man jy is gin te oud nie en ek dink sy praat sommer uit haar gat uit!! Ek verstaan dat sy ook swaar kry maar sy moet nou nie kom missery loves company soek hierso nie. Ek stem wees maar versigtig oor wat jy haar vertell
Stiekie goed om van jou te hoor. Hoe gaan dit met die jaar einde my man en skoon suster en swaar en skoon ma is almal rekenmeesters en auditere so ek weet die dinge is maar erg rof
Jooste ek hoop dit gaan goed weet jy moet nou een of ander teid jou keiser he en ek is baie opgewonde vir julle
Julle moet gaan kyk onder die Jamuary mommy thread Snoekie het daar gepost gaan goed met haar en Anja daar is ook n paar pics van hulle
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
So ja daar is my groot nuus. Jammer vir die lang post julle