× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #236191 by zettie
Lalie hoekom toets jy nie by Pathcare nie daar kan mens na @ ure self die uitslae gaan haal.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: Lalie12

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236190 by zettie
Hallo julle skuus ek was bietjie vermis.


Lynkie vet druk vir jou


AFM:

So het ek na provera geen AF gekry nie en is gister vir `n scan geen sists of niks toe se dokter is fine kan aangaan met vandag se Hysteroscopie. Soos die duiwel dit mos wil he kry ek toe vannag AF en is dit nou uitgestel na volgende Donderdag.

Ek is verseker die duiwel woon in my baarmoeder en nie in die hel nie want wragtag alles loop net heeltyd verkeerd.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236184 by Lalie12
Hi Girls!

Hoop dit gaan goed met amal en dat die week julle sover goed hanteer!
Ek moet vandag gaan vir my Progesternone {askies die spelling} Toets..

Sover soos wat ek dit verstaan -- as die telling oor 20 is (op medikasie) is dit 'n teken dat jy wel ge-ovuleer het? En dat daar miskien 'n moontlikheid is van swangerskap..
{Verskoon ek het my Graad gekry by Google Universiteit}

Ons Lancet is so deur die bollie, hulle wil nooit vir my enige tellings of goed gee nie.. Alles moet deur die FS gaan. Dit irriteer my, want hy het nie net my as Pasient nie.. So ek sal miskien as ek gelukkig is eers hier teen Vrydag weet... FX...

Lalie x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236176 by Strik*kie
Hallo

MMC - as jy die hide knoppie gedruk het moet jy tussen die hide blokkie tik

Hide] tik hier[hide
so dis vierkantige hakie, hide,vierkantige hakie, tik jou boodskap, vierkantige hakie, hide, vierkantige hakie (weet nie wat noem jy die vierkantige hakie nie hehe

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
jy gaan tik dus tussen ] en [

Hi almal!!

IS weer op cd1 vandag, kan net se dankie vir geen spotting en baie min krampe.
The following user(s) said Thank You: MMCC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236171 by MMCC
[Hi julle lyk my nie ek kry dit reg nie. Enige hulp asb? Ek het nou al als probeer wat hulle se in die HELP afdeling.hide][/hide]

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236170 by MMCC
Halo Almal!

Sjoe ma dit was stil hier vandag? Waar kruip almal weg :) .

Anyway ek het probeer om 'n hidden boodskap te stuur ma lyk mynie ek kry dit reg nie. Wag ek probeer weer.[Ek Hoop regtig dit kom nu n slag reg. :unsure: hide][/hide]

Lekker aand vir julle almal.

liefde
M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago - 13 years 7 months ago #236137 by MMCC
[Lynkie so jammer om te hoor. Sterkte an j en jo man, ek kan my net indink waardeer j nu moet gan. Ek voel sommer vir huil en nooit weer op te hou nie. Hoe kan die dinge gebeur? Strikkie - baie sterkte aan jo ook my skat. Ek dink an julle albei.]

Aan al die ander - Hoop elkeen van julle het 'n wonderlike naweek agte die rug en ek wens vir julle n wonderlike week toe.

Liefde

M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account