× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 5 months ago #235782 by Strik*kie
Hi hi hi hi hi :P

Sorry, was so lank stil, gaan dol by my. En dit hitte is nogals erg. Is so toegegooi met werk en dis finans jaareinde so............. :blink: ....dit se alles.

Jooste, welkom terug van die babymoon, hoop jy het lekker gerus. Dis nou nie meer lank nie :woohoo:

Debs, YAYAYAY vir Af.......... dis min wat ons jippie se vir dit, ek hoop die vlge cycle is beter een. fxfxfx Sjoe, dit klink net so dol by jou met al die swotting en werk.

MM, ai jong, ek dink almal was al op daardie punt waar mens net in hoekie wil sit en huil tot alles beter voel en lyk en selfs dit help nie altyd nie, (((drukkie)))

Lynkie, hoe gaan dit jong?

Zarah, jammer oor bfn en dat jy FS moes groet. Ek bid dat ons almal vinnig geseend sal word met goeie nuus.

Naomi, FXFX dis darem nog net paar daggies, so hou maar bietjie uit (ek weet, ek weet, makliker gese as gedoen LOL) ek hou alles gekruis vir jou!!

Hopeful, enige nuus aan jou kant?

AFM: geen nuus, was ook maar bietjie "down" oor alles maar mens kry mos maar krag om aan te gaan. Raak nou al erger om ander te sien met boeps en babas, maar ja dis dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #235781 by Zarah
Dis officially n BFN. Maar ek het dit mos geweet.
Was by Dr vir bloedtoetse wat ek nodig het vir Tygerberg. Toe doen sy sommer n swangerskap toets ook.

NaomiB...ek bid jou journey eindig die siklus met n BFP! Jy mag maar die naweek al begin POAS :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #235769 by Bytjie
More dames,

Zarah - dankie vir update en jammer dat jy die rondte uit is. Eks bly jy't nou 'n besluit geneem en dat julle na 'n kant toe beweeg met die ttc. Is jou afspraak dan nie in Maart by Tygerberg nie. Ek is nie by 'n FS nie, maar my gyne het gesê as daar nog niks is na die 3de rondte van Fertomid nie, dan gaan ons oor na AI, dis nou my 2de siklus op Fertomid.

Debs - bly om te hoor alles het so mooi in plek geval met af en sterkte met die studies en werk, dit klink alles bietjie hectic.

MMCC - jy kan maar rant & rave hier, ons verstaan heeltemal. Dis goed om so af en toe bietjie af te pak, ek dink dit keer dat mens heeltemal ontplof en dinge doen of sê waaroor mens later spyt is. Al wil ons nie, moet ons maar baie geduld en krag hê om aan te gaan en weer te probeer na elke terugslag. Sterkte vir jou op die reis.

AFM - jinne dis nou eers 27 Feb, waar lê 6 Maart nog sodat ek daai toetsie kan doen

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #235767 by Zarah
More almal

Jammer ek was so missing.

NaomiB, ek is it vir die cycle. SO ek hou duim vas dat jy n BFP na ons thread kan bring. Ons het biekie goeie nuus nodig.

Hopeful, ek gaan by Clicks kyk vir daai pille. Klink na n wenner.

MMCC, ai vriendin.. ek dink almal hier het al so gevoel. Ek ook. Ek het lank terug vertel hoekom ek myself (dis nie my naam nie) en my baba dogtertjie Zarah gaan noem. Die storie van Abraham en Sarah agtervolg my. Dit was SOndag se woord in die kerk en op radio Tygerberg maandag toe ek oppad FS toe ry. God sal nooit sy beloftes verbreek nie. Ons wat net wag op God. Ek weet dis moeilik. Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag :heart:

Debs, jo studies klink hectic! Sterkte. Ek het hierdie jaar my aansoek terug getrek. Ek sien net nie kans vir studies en fertility dinge nie.

Jooste, jy moet nou rus!! Baie slaap! :heart:

AFM... Maandag was hartseer. Totsiens gese vir my FS. Hy kan my nie help met IVF goedkoper nie want hy doen die IVF by n ander hospitaal. Hy het my 3 opsies gegee:
1. n paar probeerslae met AI (Nee)
2. 3 maande op voorbehoed pille (Nee)
3. Gaan staatshospitaal toe (Ja)

Ek spot ook al die pad van ovulasie af en dit raak meer. AF amper hier :(

Lekker dag almal! Strikkie, Lynkie, en al die ander? hoe gaan dit?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #235626 by MMCC
Hi almal

Ek kon eers vir 8 Mei 'n afspraak by Ginea kry, Hopenlik is daar n kanselasie en kan ek vroeer gan. FX dat dit gebeur. Ek kry die afgelope 3 weke al hierdie bruin afskeiding en wanneer ek my uitvee is dit soms ligrooi. Ek weet nie wat om hiervan te maak nie. Ek het POAS saterdagoggend en dt was negatief :( Ek weet nie maar ek het stilletjies gehoop vir 'n wonderwerk, sonder enige meds. Was ek nou teleurgesteld. Ek ht dt "skelmpies probeer doen, maar ML het dit toe gewaar toe ek uit badkamer kom. Ek weet hy hounie davan as hy die teleurstelling op my gesig lees nie. Hy is baie ondersteunend en se hy hounie davan om my ongelukkig te sien nie.
Vandag was een van daardie dae wat ek lus was vir niks en net my kop wou toetrek en le. Almal by die werk het op my senuwees gewerk en na tyd kon ek net vir myself se dus nie die mens wat ek wil wees nie. Ma Yor!! ek het nooit geweet die pad sal so moeilik wees vir my nie. Soms voel dit ek kan skreeu van frustasie. Hoekom ek? vra ek so bje vir myself, maar dan kom die woorde, Die Here sit nie iets op jou pad wat hy weet j nie sal kan dra nie en dan dink ek, ek ht bje dinge om voor dankbaar te wees. En dan kom die vertroue in die Here weer na vore en dan begin ek weer hoop en vetrou.

Dankie vir jul almal se ondersteuning en jammer dat ek vanaand so afpak.

groete en liefde
M :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #235623 by Debs
Hi Hopeful!!!

Jippeeeeeeeeee ja AF het vanoggend opgedaag!!!! Dankie TOG!!!

So ons gaan def hierdie maand probeer :woohoo: :kiss: :laugh: :heart:

Sien FS vlge vrydag dan gaan sy kyk wanneer ek gaan OV (my siklusse lyk of hul maar heelwat wissel -tussen 27 en 35 dae).

Sover lyk dit of ons 10 Maart gaan kan serious BD (wel voor dit ook seker maar ne heheheeh) en dis cool want ek skryf die dag voor dit eksamen so is darem EFFE rustiger daardie week.

Steeds elke aand klas na werk etc.

Sherbet ek onthou nou ek dink Zarah het my gevra waarvoor ek swot. Ek is besig met my honeurs in oudit/accounting en in my laaste jaar van articles. So dis voldag werk (na ek van 5-7am geswot het) en dan klas tot 9pm elke ma-do en ook saterdae 8-12. Dan is dit sowat 20-28 ure huiswerk vir die naweek en oggende voor werk. SO dis baie rof. Darem is DH baie supportive :)

Ek skryf 30 Sept (ons mik vir geboorte einde Nov of Des) my laaste eksamen en dan begin klasse eers weer einde Januarie. Darem gaan ek dan nie werk nie en net bietjie swot en baie baby speel (sou als nou goed verloop).

Ek is baie excited maar ook nervous hehehehehe.

Dankie dat ek julle het om mee te praat :heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart:

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #235618 by Bytjie
Hi Hopeful baie dankie vir die duime. Ek ook, my man steek al die goed vir my weg want ek wil soos in letterlik elke dag 1 gebruik.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account