× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #235837 by Bytjie
MMCC - BD sommer 2 keer man.

Jooste - dit was ek, word sommer 'n tuisbly mamma :cheer: , julle gaan mos 6 maande na kleintjie se koms vir #2 probeer ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #235835 by joo~ste
Ja wat MMCC....BD sommer net vir die lekker....terwyl jy dan nou besig gaan wees!!! :woohoo:

Iemand het gevra waarom ek nog nie op kraamverlof is nie? Kan nou nie lekker onthou wie nie. Wel, ek het my eie besigheid en dit beteken dat as ek nie daar is nie...gaan daar nie altyd veel aan nie. So....ek probeer alles nog so stuk-stuk "juggle" - regtig nie 100% seker hoe ek gaan maak as bambino eers hier is nie. Het besluit om dit uit te figure soos wat ek aangaan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #235827 by MMCC
Hi Almal


Zettie - hier is 'n stywe drukkie ek kani my indink hoe jy moes voel nie.

Zarah - Soo jammer oor jul BFN. Ek glo nog ons almal gaan hierdie jaar op 'n streep ons BFP hier kry.

Jooste - die tyd raak nu min neh? Julle is seker al baie opgewonde. Ek sien uit sam met julle na jul bondel vreugde.

Hopeful - Hoop j voel gou beter my skat. verkoue is maar altyd goor om te he.

Strikkie - Sterkte met die werk jong. Dus lekker om weer van jo te hoor.

Halo aan al die ander Lallie, Naomi, Debs

Dankie vir jul almal se ondersteuning. Ek voel vandag bietjie beter en dink ek en ML moet sommer 'n BD sessie vanaand inwerk ;).

Lekker aand vir almal

Liefde
M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #235825 by joo~ste
Hallo almal!

Zettie:
My hart gaan so uit na jou. Dink vreeslik aan jou. Het net nou die dag gewonder wanneer jou due-date sou wees, maar wou nie vrae vra nie en kon nie self lekker uitwerk nie. Drukkie vir jou.... :heart: :heart: :heart: :cry:

Zarah
Jammer oor die BFN! Klink vir my jy het egter 'n plan van aksie in plek. Ek hou duim vas daarvoor.

HOpeful
Hoe voel die verkoue vanmiddag? Dit raak mos altyd erger nader aan die aand se tyd. (vir my anyway!)

Strikkie
Sterkte met jaareinde. Dit moet VREESLIk rof gaan by jou dan. Hier is 'n oudit-plek langs my in die straat en dit is altyd 'n rowwe tyd vir almal wat daar werk. Dit is so asof die hele wereld more tot 'n stilstand gaan kom as alles nie vandag afgehandel word nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #235801 by Zarah
More Lalie

Jy moet tel van jou 1ste dag van AF. OV is so 14 dae later maar almal is anders.
Ek is ook baie lief vir die winter! Ek het 1 jaar met my verjaarsdag n week verlof gevat en heel week in my pajamas movies gekyk! Was heerlik met die reen wat val en die heater by my voete! (dit was natuurlik voor ek getrou het!) :laugh:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #235799 by Lalie12
More julle!

Dit is soooo lekker om elke oggend julle posts te kom lees!
Zettie - ---- 'n GROOT druk vir jou!!! {Dink vandag aan JOU} :heart:

Ek is hierdie maand so uit tune uit my my ligaam.. Haha ek weet nie of ek al ge-Ovuleer het of nie... {Ek dink dit kom nog, maar die CM praat 'n ander taal}

As my lpd - 10feb was moet ek mos streng gesproke Ov -- 2Maart?

Zarah - jy moet ons dadelik kom laat weet wat se die FS!.. Ek begin twyfel of die ouer generasie FS so intune is met al die nuwe tegnologie... AS die maand van Clomid vir my nie gewerk het nie wil ek aandring op 'n drastiese stap!


So kan mens nie sukkel nie...

{En ek hoor vannoggend op die Radio vandag is amptelik die laaste dag van die sommer!!! --- Ek is bly! Die gesweet, en make-up wat smudge was nou vir my genoeg.. My ma'le bly oorsee - en die wintersklere is alreeds uit daar -- So ek wil begin my nuwe pakkies aantrek :huh: :woohoo: }

Lekker dag vir julleee!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #235798 by Zarah
More almal

Hopeful, ek het in elk geval die pille gister aand gedrink en wow! Dit werk baie goed!
Ek is in elk geval nie nou swanger nie en sal nie weer met vlg siklus drink nie. So ek gaan dit drink die maand.

Lekker dag almal! (kan julle glo more is alweer Maart?)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account