× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217063 by zettie
Snoekie waar is jy ons wil die uitslag weet Fx FX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217050 by zettie
Wow Chana dit is wonderlike nuus :)

Ruby jammer oor die heks wat opgedaag het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217049 by CheriseF
Baie geluk Chana!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217047 by CheriseF
More dames,

Snoekie - ek hou styf duimvas vir jou!

Zettie - klink amazing.

Ek het Saterdag AF gehad.. baie min en net omtrent vir die oggend.. dit is weg van daar af.

Ek was glad nie vir bloods nie.. my hart is in stukke :cry:

Even DH was baie hartseer Saterdag. Dis net baie vreemd dat AF so vinnig gekom en gegaan het gewoonlik hou dit 6 dae by my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217046 by ChaNa
Goeie More Almal,

Hoop dit gaan goed met almal.

Wil net kom update op my sonar van Vrydag. Hulle het gesien dit is 'n Tweeling, so ek en DH was lekker geskok vrydag hehe maar is nou oor die ergste skok.
Die een vrugsakkie het gemeet vrydag 6weke 6dae en die ander ene 6weke 2dae so die enetjie is bietjie kleiner, maar hulle se tweelinge is glo nooit dieselfde grootte nie daar is altyd 'n kleiner ene en hys nie so klein nie so dis goed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217041 by zettie
Goei more julle jammer ek was vermis Vrydag.

Was vir my sonar dit was wonderlik is bietjie minder swanger as gedink is vandag 7 weke en 1 dag. Dit was wonderlik om die hartklop tekon sien.

Ruby en Snoekie julle moet laat weet oor julle bloed fx fx

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217037 by nixie
hi snoekie


ek gaan ook nou heeldag in spanning wees tot ons jou uitslae kry!!!!!


sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account