× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #217294 by Morgan
Ons gan ook nie rerig weg nie. Is by familie kerfees en gan begin jan bietjie kamp.

Ons klomp "housewives" het vandag ons jaar eind funksie LOL. Ons treat ons self. Gan na n resturant waar daar childminders is so hulle gan bietjie na die kids kyk terwyl ons lekker kuier.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #217292 by sexy~hexy
Baie geluk Morgan :wow:

Ons is die Kersfees by die huis saam my familie, en die 26ste ry ons Wellington toe vir so 'n week, ek begin weer die 9de Januarie te werk :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #217289 by Morgan
Ek hoop die kerfees breek bring vir julle almal bietjie baby dust.

My man se laaste dag by die werk... *~~*yippy*~~* sien so baie uit.

Ons het gister vir mommy 2 monster ontmoet sy bly nou ook hier in ons valley, sy is super cool en Carli speel te lekker met haar kids, ons gan vandag weer kuier.

Ek het toe vir al my vakke onderskeidings gekry :) het die semester dubbel soveel vakke so sal moet spark.

Wats julle almal se planne vier kerfees?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #217287 by sexy~hexy
More almal

Hey hey it's Thursday :woohoo:

Vir baie is dit vandag hulle laaste werksdag.....maar vir mense soos ek is dit darem die laaste werksdag van die week....dan nog net volgende week werk!!!

Ai ou Ella....regtig jammer om te hoor.....maar soos Morgan se jy is regtig 'n sterk en amazing vrou....God gaan jou nog in oorvloed kom seen!!!

Hoe gaan dit met die ander dames...???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #217281 by Morgan
Hi girls

Jammer om die slegte nuus te bring maar Ella se telling is af. My hart is baie baie seer vir haar maar sy is so sterk amazing vrou en sy is beslis nie reg om moed op te gee nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #217244 by joo~ste
Hallo almal
" ek is besig...ek is besig...ek is baja baja besig..." (liedjie van die miere..) :silly:

Ek vat nie grond nie. - Hoop julle almal het rustiger ervarings by die werk as ek - phew! Nog net 'n paar daggies -

ELLAAA!!!! JOOOEEGGOOOIIIIIEEE!!!! :woohoo:

Snoekie / Ruby: vat julle tyd. Ek neem gewoonlik 'n paar dae terwyl ek my wonde lek voordat ek enigsins weer "mens" voel.

Hi Chanz - nee wat...ek se probeer as jy wil / kans sien. Elke persoon besluit mos vir homself. Sterkte..ek hoop dit gebeur vinnig vir julle. Dis waar wat Strikkie se....borsvoed jy?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #217213 by sexy~hexy
More almal

Darem meer lewe vandag hier :)

Snoekie en Ruby....sterkte vir julle altwee...ons almal weet hoe dit voel om in die donker gat te wees en net down te voel...so take all the time you need!!!

Aaah dankie vir die nuus Klippie....fxfxfx dat daai telling sommer baie gaan klim en dat daar sommer twee of drie babas sit...maar een sal ook doen :)

Moet my nie verkeerd verstaan nie - ek is nie NIE happy vir Chana...ek het bedoel in die algemeen as ek hoor van iemand wat 'n tweeling verwag is dit maar bietjie sad....dit beteken nie ek gun dit nie vir daardie persoon nie!! Ons almal sukkel, dis hoekom ons hier chat, so as iemand swanger raak....YAY!! Ons almal het maar ons maniere van reageer op nuus, of dit nou 'n vriendin is wat swanger is, of in my geval iemand wat 'n tweeling verwag - ons almal reageer maar. Indien iemand 'n tweeling verwag, is ek sommer dadelik besorg, want ek wil he daardie persoon se swangerskap moet suksesvol wees!!!

Darem al Woensdag....ai, nog een dag en dan eers vakansiedag SUG....dan nog VYF volle werksdae.......

Geen nuus aan my kant nie....no news is good news of hoe? LOL

Lekker daggie verder!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account