× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217208 by CheriseF
Hi julle,

Snoekie.. sterkte met die meds. Ek hou duimvas.

Baie geluk aan Ella Bella!

Chanz - sterkte vir jou.. hoop dit gebeur vinnig. fxfx


Jammer vir die stilwees.. ek cope nie lekker nie. Die laaste BFN was net te erg op die hart.

Ek dink die vakansie en die breuk gaan ons goed doen.. geen idee wat aangaan met my siklus nie.. AF net 1 dag en 5 dae na AF ovulasie pyne. Ek wil nie eers nou aan die goed dink nie. Miskien in die nuwe jaar het ek meer perspektief en kan dit dan beter hanteer. Maar vir nou glo ek en weet eendag gaan die HEre my ook die voorreg gee van ouerskap.

Lekker daggie vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217206 by Strik*kie
Welkom Chanz, hoop jy kry vinnig jou bfp. :) En dis nie te vinnig nie, mens moet probeer terwyl jy kan.

Skies ek kan nie help nie, dink O word beinvloed deur borsvoeding as ek reg is. Ek is nie seker nie. Maar hier sal iemand wees wat jou kan antwoord.

Sterkte!!!
ok nou gaan ek werk :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217205 by Chanz
Hi Julle

Ek gaan julle sommer join. Ons wil nou graag vir nommer 2 probeer. Klink seker gou en mense dink ons is van ons koppe MAAR my man is 39 en ek is 24, en ons wil probeer voordat my PCOS weer so erg raak soos voor ons IUI.

Weet enige van julle hoe gou ovuleer 'n mens nadat jy gekraam het? Ek het 'n normale geboorte gehad en my laaste af was die 27ste Nov. Hoop ek het die maand geovuleer :)

Sterkte vir almal en ek hoop daar is 'n paar kersfees BFPs ;)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217202 by Strik*kie
Hallo

Snoekie en Ruby, ek is jammer oor die nare heks en bfn's :( :( :(

Dit gaan woes by ons byd ie werk, en ons maak nie eens toe nie, net vakansiedaggies. Werk ons alies af!!!!

:woohoo: vir Ella!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217200 by klippie
More dames, jammer ek is so skaars!

Snoekie en Ruby - soooooooooooooo jammer! My hart is baie seer saam met julle :-( Sterkte en hou die kenne omhoog!

Chana, baie geluk - dis baie goeie nuus, en jy is sommer dubbeld geseën!

In die selfde asem wil ek sê - Hexy, ek dink aan jou, ek weet jy moes aardig gevoel het met Chana se nuus, maar ek gun haar die geluk, onthou ons almal suffer saam! Maar ek dink spesiaal aan jou xxx

Dames dit gaan rowwer as rof hier by my, spook om alles klaar te kry voor ons sluit more!

PS - ek het baie goeie nuus om te deel. Sy het gesê sy wil self kom vertel, maar hier is nog niks, so ek sal die beans spill... Onthou julle vir Ella Bella wat hier gechat het so rukkie terug. Wel hulle het weer IVF gedoen en sy is nou swanger (+/- 5 weke). Nog bekommerd oor die telling, maar dit klink goed. Ag bid asseblief vir haar dat die telling skyrocket en dat alles reg uitwerk - hulle het ook al 'n lang en duur pad gestap.

Moet nou eers weer bietjie gaan werk, anders kan ek nie more begin vakansie hou nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217194 by Snoekie
More Almal,
Jammer ek was so bietjie stil die laaste paar dae, maar ek moes net eers myself weer fokus, en uit die dinker gat uit kruip waarin ek myself bevind.
Ek voel nognie 100% nie, maar ek voel al beter.
Ek is nou op die Provera om AF te bring en dan gaan ons die 150mg Fertomid probeer.
As daar dan nogsteeds niks gebeur nie, gaan ek op Femara gesit word.

Die prettige deel is dat ek die fertomid gaan drink terwyl ons met vakansie is.

Wel ek hoop almal het 'n wonderlikke dag.

O ja, ek het nognie eers gese nie, Chana: Baie geluk met die Twins!!!! :woohoo:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217177 by joo~ste
Hi Hexy!!!
Hier's ekke.....jy nog hier?

Vandag was CHAOS!!!!
Lekker BD jongie! Ek nader self my OV tyd....hoop dat ek wel OV, want hierdie maand is alles au-naturel!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account