× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217034 by Snoekie
More Dames...
:whistle: :whistle: :whistle:
So nou wag ek. Ek was vanoggend vir bloods. Moet 10:30 terug ry om die uitslae te gaan haal.
Ek het vanoggend gevoel asof ek eksamen gaan skryf waarvoor ek nie geleer het nie. Ek was sooo senuweagtig, byna angstig, en toe dink ek aan die versie in die bybel wat se: "Wees stil en weet, Ek is die Heer!"
Ek moet se ek het gister gePOAS. Daar was Die fynste dofste lynkie gewees. DH het gese hy sien niks en ek is besig om my grip op reality te verloor. Hy stel toe voor ek moet gaan vir die bloods, want hy trust nie die Pieps storie nie.
Ek weet nie hoe ek ENIGE werk gedoen gaan kry tot die uitslae kom nie.

Ruby,
Het jy toe gegaan vir Bloods?

Hoe gaan dit met die res van die dames?

Wel ek hoop julle het almal 'n wonderlikke daggie verder. Sal weer kom post sodra ek die uitslae het.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216996 by Snoekie
Hallo Dames,
Jooste Jammer om te hoor van jou onplesierige situasie, en ek kan boeke skryf oor sulke goed....
Ruby,
Ag Nee man. Ek en jy is dan veronderstel om saam te gaan vir die BFP die maand. Jammer om te hoor dat dinge nie so goed lyk nie, Maar gaan Maandag vir die Bloods en kyk wat se dit...

Aan al die ander dames, ek hoor julle het 'n wonderlikke naweek dus ver.

So ons was die naweek na my ouers op die plaasb toe gewees vir 'n vroee kersfees, want my broer en sy swanger vrou is hier van kanada af. Ek het toe uit gechicken op die POAS, want ek dink nie ek sou dit kon verwerk as ek 'n BFN kry nie. DH het gese ek moet more POAS en as dit BFP is moet ek Maandag gaan vir Bloods. Hy het ook gese ons sal dit stil hou ten minste tot op 8 weke. Voor dan sal ons net vir Direkte Familie se.
Ek is noggal nervously excited oor die hele storie.

Wel lekker aandjie vrder vir julle almal.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216944 by joo~ste
Ruby
Ek dink ook soos jy dink....gaan doen die bloedtoets en kry gemoedsrus. Ek hou duimvas vir 'n verassing! Geen AF is mos maar altyd 'n goeie teken...of hoe!?

Klippie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216943 by klippie
Ruby, aggenee :headbang:, jy was so hoopvol :cry: Simpel blerrie AF! **hugs**

Jooste! Ek en jy kan saam 'n boek skryf.....
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216942 by CheriseF
Jooste.. ek weet nie hoor.. ek weet nie of dit AF is nie... dis bitter bitter min...ek het actually iets wat voel soos OV krampe dit is beslis nie die gewone AF krampe nie.

Ek weet nie of dit te laat is vir implantation nie.. ek het mos eers op CD25 geOV. Dis meer as 'n week later as gewoonlik! My siklus is aangeskyf met 4 dae meer nou as hierdie AF is. Dis vir my eerlikwaar baie confusing

Ek sal maar anyway gaan vir bloods om gemoedsrus te kry sodat ek vanaand kan slaap. DH glo nie in 'n uriene toets nie.. hy dring aan ek gaan vir bloods. En dan as dit negatief is kan ek ordentlik my oe uit tjank en wyn drink.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago - 14 years 9 months ago #216941 by joo~ste
Klippie
Ai, maatjie. Dis nou jammer! :S
Ek het so 2 maande verlede jaar gehad waar ons ook die OV tyd gemis het agv allerande ander verpligtinge en dinge en ek was baie cut-up daaroor. Egter...was dit toe vir my glad nie erg toe AF opgedaag het nie, want ek het dit verwag. Minstens spaar jy jouself daardie teleurstelling die Feesgety.

Ruby
Dink aan jou - daar is geen manier hoe om dit te hanteer nie. Dit is vrekked sleg!! :cry: (Maar op 'n positiewe noot...is jy seker dit is AF....?)

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #216940 by CheriseF
Zettie - het jy dalk 'n nommer van die plek waar jy was vir die accupuncture?

Kom laat weet van jou sonar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account