× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #216714 by joo~ste
Klippie
Hi jongie!!! Het jou gemis!

My :heart: bly maar 'n teer sakie. Ek sukkel nogals om my Sha-na-na weer terugtekry na die BFN op die IUI. Ek het regtig geglo en gedink dit gaan sommer eerste probeerslag werk. Maar my man is goed en mooi met my en het my moed ingepraat en nou lig ons maar weer ons koppe op en beplan vir volgende jaar se dinge.

Hoe gaan dit met jou? Ek dink baie aan jou en wonder wat jy doen om "sane" te bly. Jy klink vir my na 'n vrou wat nie gaan le nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216713 by klippie
Okay girls, so 2011 was 'n rowwe en onbeskofte jaar met my. Ek het maar dr toe gegaan vir happy place pille, net om my deur die volgende 2 weke te kry...moet sê ek voel bietjie beter, maar my :heart: is nog baie seer.

MAAR: .......

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hoop julle het 'n lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216712 by NadiaSteenkamp
Dankie almal,

Ja Esmari, het my SOOOO baie gehelp....LUV YA ES!!!

Dis moeilik om NIE aan n baby te dink nie, maar ek en DH gaan vandag bietjie op n tweede honeymoon vir n wekie....My eerste honeymoon was nie 'n honeymoon se naam werd nie, was 7weke swanger met Mia en wanneer jy Naar en moeg voel en is in die Wildtuin waar dit die oggend 8h al 30 grade is...DIS N BIG NO NO!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216711 by klippie
More dames!

Hoop dit gaan goed met almal! Baie welkom aan die nuwe dames - Nadia en Nixie. Nadia, ek so jammer oor Mia, as jy nie omgee, vertel asseblief wat is Edwards?

Hoe gaan dit met almal? Ek was bietjie skaars, maar belowe ek het elke woord opgevang deur roofkyk! Partykeer gaan dit bietjie vinnig dan kan ek nie onthou wie se naam dit is nie, maar ek weet iemand het ge :sick: op 'n boot en iemand anders gaan weer een of ander tyd op 'n boot.
En iemand is nou op vakansie waar ek (en Ankies) ook al was en ek is bitterlik jaloers! :evil:

En hoe gaan dit met Cisca en Zettie - ek dink julle is ons enigste fairies?

Hexy, nare AF :headbang: Kon jy regkom met die Clomid? Ek het ook Clomid oorgehad (net 2 pille), het gesoek, maar kon dit nêrens kry nie. :S

Jooste, hoe voel jou :heart: ?

Strikkie, how goes? :rock:

Blommie en Snoekie en Chana en Cornel en Lynkie en al die ander wat ek vergeet het - sommer ook net hallo en HOW goes met almal?

Ag, en as ek iemand gemis het, vergewe maar, my kop is bietjie plat.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216708 by joo~ste
More julle!
Welkom aan die nuwe dames!!! Hoop julle hartsbegeertes word vinnig waar. (Nadia, so jammer oor julle verlies...dit is vreeslik- :cry: )

Strikkie: Ek is self aan die rondhol. Kan nie wag vir 15de wat ek toemaak nie!

Nixie: Ek gaan ook deur sulke tye waar 'n baba al is waaraan ek dink. Dink aan jou- Hierdie pad wat ons stap is wraggies nie vir sussies nie!

Snoekie: LOL!

Blommie: Dit is pragtig! Jy mag maar trots wees. As ek eendag swanger is (ek bid nou om sommer swanger te raak met 'n meerling!), gaan ek vir jou vra om 'n koek ter viering daarvan te maak!

Zettie: (giggel)... :silly: hmmm...geniet die nuwe intieme lewe...klink na groot pret

Snoekie: Fxxxxx vir jou!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216706 by Blommie
Ek voel vandag nou regtig nie myself nie. Kry hot flushes like mad, voel naar en dronk in my kop. Hoop nou regtig nie ek word siek voor ons vakansie nie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216705 by Strik*kie
Hallloooo

Sorry julle, dis malhuis by my, sal later personals doen. Hopelik more of so. Kom net deur my werk nie.

Nixie, welkom en hoop jy kry gou jou bfp!!

Nadia, ek is so jammer oor julle verlies, dit kan nie maklik wees nie, maar ons bid vir julle vir krag en aanvaarding. (((drukkie)))) Hoop ook dat jy vinnig pg sal raak en als goed sal gaan.

Almal wat nog wag vir Af
FXFXFXFXFXFX!!!!!

Chat later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account